Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1894 resensies.
"Gerieflik met mediese dienste en baie winkels beskikbaar vir die inkopie-entoesiaste. Ongelukkig lyk die strate nie na wense nie. Daar is baie slaggate. Die agteruitgang van infrastruktuur is teleurstellend."
"Potch kort bietjie 'n skoonmaak. Stadsraad versaak hulle verantwoordelikhede. Slaggate en baie rommel. Lang gras oral! Andersins baie aangename plekkie."
"Die dorp is baie verwaarloos en daar is baie slaggate. Nee wat, kan sien alles gaan agteruit."
"The town is very run down with big trucks destroying the infrastructure. So sad to see. The locals were extremely friendly and welcoming"
"Potch is 'n lieflike studentedorp met baie geskiedenis en kultuur. Goeie restaurante. Baie om te sien en doen."
"Die paaie oral in die dorp waar ons beweeg het was absoluut pateties, swak, vol gate en baie onprofessioneel gelap of gevul."
"Potchefstroom-mense is uiters vriendelik en behulpsaam, ons het voertuigprobleme ondervind en almal het ons bystand aangebied en van hul het meer as die ekstra myl saam gestap, baie dankie Potch!"