Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1908 resensies.

Die Bult, Noordwes

Dream Stop Guest Rooms

"Perfek vir bywoning van Aardklop Kunstefees!"

Potchefstroom, Noordwes

Opstal Gasteplaas

"Baie lekker om Afrikaans te kan praat oral waar jy gaan. "

Pilanesberg Nasionale Park, Noordwes

The Kingdom Resort

"Pilanesberg Nasionale Park word dikwels onderskat in vergelyking met soortgelyke parke, maar dit bied wonderlike verrassings en ons het vyf van die Groot Ses diere daar gesien in twee onderskeie wildritte (leeus, olifante, seekoeie, cheetah, renosters (swart en wit)). Ons het al die park aanbeveel vir mense wat ons oorsee ontmoet en sal dit weer doen."

Groot Marico, Noordwes

The Hanging Garden Bushveld Eco-Retreat

"Unbelievably tranquil, honest people and well worth eco-holiday. "

Potchefstroom, Noordwes

2 Owls Guesthouse

"Goeie eetplekke en toeriste-aantreklikhede."

Die Bult, Noordwes

Oudrift Riverside Lodge

"Baie rustige omgewing vir die moeë reisiger op pad deur Potch."

Potchefstroom, Noordwes

Die Opstal Gastekamers

"Potch is 'n studentedorp en mens raak gewoond aan hoe besig die dorp is. Bly vir ons 'n dorp met spesiale herinneringe en die kampus is pragtig en goed versorg. "

Groot Marico, Noordwes

Up The Creek

"Toerismepotensiaal word nie ten volle gebruik nie. Interessante wêreld."

Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Jakkalsdraai Guest House

"Sentra naby kampus behoort voortdurend opgeknap te word. Reeds verbeterings gemerk."

Zeerust, Noordwes

At Rest Guesthouse

"Friendly people generally and crime free."

Bojanala, Noordwes

Sandstone Lodge

"Naby ander toeriste-aantrekkings."

Potchefstroom, Noordwes

25 On Pretorius

"Ek besoek Potchefstroom net tydens Aardklop. Infrastruktuur kan maar bietjie aandag kry, maar nou weet ons ook munisipaliteite is in die moeilikheid. Oor die algemeen 'n goeie ondervinding."

Rustenburg Town, Noordwes

La Vie Gastehuis

"It's close to everything, especially slopping."

Potchefstroom, Noordwes

Green Meadows Apartments

"Mense in Potch baie hulpvaardig en vriendelik. Kan sien dit is 'n plattelandse dorp waar mense nog vir mekaar omgee. "

Rustenburg North, Noordwes

Tshenolo Guest House

"Not bad, just that we got lost because some street name boards were not visible enough."

Brits, Noordwes

Angel Oak Guesthouse

"Was te kort daar om kommentaar te lewer."

Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Acorn Lodge and Skydeck

"Aardklop elke jaar is 'n absolute moet vir elke Afrikaner."

Vryburg, Noordwes

Poetry Guestrooms

"Infrastructure needs attention, but amazing how locals get on with life."

Lichtenburg, Noordwes

Edenville Guesthouse

"Nie 'n slegte plek nie, maar die dorp met die swakste paaie wat ek ooit beleef het."

Potchefstroom, Noordwes

Mooivallei Villa

"Aardklop is 'n groot bate vir Potchefstroom."

Schoemansville, Noordwes

Dragonfly's Nest

"Pragtige dorpie, dit is sentraal geleë vir besoeke aan talle besienswaardighede rondom Hartebeespoortdam. Dit is naby Pretoria en Johannesburg. "

Cashan, Noordwes

Meraki Upmarket Guest House

"Mooi, rustige en veilige area. Sal beslis weer besoek."

Blad
Blad 38 - Wys 1111 tot 1140
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang