Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1897 resensies.

Boshoek, Noordwes

Boskloof Guest House

"Ek dink dis bietjie duur."

Phokeng, Noordwes

TshiBerry Bed & Breakfast

"We had a lovely stay. "

Schoemansville, Noordwes

Kassaboera Lodge

"Peaceful and close enough to main attractions."

Sannieshof, Noordwes

Fairydust Manor

"Sannieshof is not a travel destination as such. It is good to drive through to experience the place, but that is all."

Potchefstroom, Noordwes

Bietjie Bosveld Lodge

"Pragtige dorp en ek kan nie wag om dit weer te besoek nie. "

Potchefstroom, Noordwes

Bietjie Bosveld Lodge

"Baie mooi en interessante plekke wat ontdek en geniet kan word. Aardklop is 'n fees wat definitief 'n besoek werd is."

Stilfontein, Noordwes

Residensie Guest House

"Rustige, skoon plattelandse atmosfeer."

Groot Marico, Noordwes

Up The Creek

"Die kroeg in die dorp is baie goed ingerig en hulle kos is heerlik. Die eienaars is baie vriendelik. Ek sal hulle beslis aanbeveel. Gaan doen beslis die Mampoertoer en gaan besoek ook die Groot Marico Oog (Kristal skoon water en lekker vir swem). "

Phokeng, Noordwes

N4 Guest Lodge

"There are not much activities around."

Flamwood, Noordwes

St Andrews Guesthouse

"Goeie area. Netjies."

Pilanesberg Nasionale Park, Noordwes

Morokolo Safari Lodge Self-catering

"Closest to Joburg and Pretoria big five reserve. Can be very busy though on national holidays or in high season."

Schoemansville, Noordwes

Lesego Guest House

"Visit the Hartebeespoort Dam. However, in October you can't go to the lake as the gates are closed. "

Sentraal Potchefstroom, Noordwes

A Tapestry Garden Guest House

"Ideale area vir Aardklop, sporttoernooie of besoek aan die universiteit. "

Rustenburg, Noordwes

Rustenzicht

"Mooi dorp en naby Sun City geleë vir ons wat elke jaar gaan en oornag plek soek vooraf is dit perfek geleë."

Brits, Noordwes

Grasdak Guesthouse

"Paaie in baie slegte toestand, baie tuine en huise in die omgewing was baie verwaarloos. Nie baie om te doen nie. "

Vryburg, Noordwes

Castello Guest House

"Nice and small town."

Vyfhoek, Noordwes

Biekierus Selfsorg Akkommodasie

"Moet duidelike naamborde kry."

Brits, Noordwes

Dassie Paleis

"Die Hartebeespoortdam-omgewing maak dit lekker. Brits het genoeg inkopiesentrums en alles is nabygeleë."

Mooivallei Park, Noordwes

Mooivallei Villa

"Dit is regtig 'n rustige buurt, baie veilig en mooi. Mense is vriendelik en help graag waar hulle kan. "

Buffelspoort, Noordwes

ATKV Buffelspoort

"As jy hou van bitter baie mense met skaars 'n oop plekkie in die swembad om te staan en kinders wat "bom" langs jou sonder om aangepraat te word deur hulle ouers en mense wat oor en weer harde tennisballe in die swembad vir mekaar gooi oor ver afstande en nie worry dat hulle ander mense raakgooi nie, gaan gerus. Indien nie, bly weg, hopeloos te besige oord."

Swartruggens, Noordwes

Hadida Guesthouse

"The town itself can definitely work on road maintenance and a proper shop or two."

Rustenburg, Noordwes

Bellevue Cottage

"Rustenburg se dorpsarea is besig met nuwe ontwikkelinge en buslane. Dit het navigasie moeilik in die drop gemaak. Meeste plekke van belang is maar langs die snelweg."

Rustenburg Town, Noordwes

Ons Dorpshuis

"Road constructions have been going on for long now... They need to finish up."

Vryburg, Noordwes

Villa Lin-Zanè

"Weet nie of daar baie te doen is in Vryburg nie, daar is die soutpanne in die omgewing, maar die dorp is nogals nie besig nie. Soos genoem, daar is genoeg eetplekke, banke en petrolstasies en die strate is in 'n goeie toestand."

Rustenburg Town, Noordwes

Komodo Guesthouse

"Baie lekke, vriendelike mense, lekka atmosfeer. Sal enige tyd weer daar bly."

Pilanesberg Nasionale Park, Noordwes

The Kingdom Resort

"Sal dit waardeer indien besoekers die "birdhides "nie as 'n piekniek-plek sal gebruik nie. Mense het eenvoudig net nie 'n saak met ander nie, ons was begroet met besoekers wat binne in die "hide" besluit het om hulle ontbyt te eet. Daar is 'n plek en tyd vir alles."

Blad
Blad 52 - Wys 1531 tot 1560
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang