Verified Reviews

North West

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West

Rated 4 out of 5 based on 1921 reviews.

Kosmos, North West

Hartbeespoortdam Lodge

"Peaceful and very beautiful."

Brits, North West

Dassie Paleis

"Small town with friendly people."

Groot Marico, North West

Evergreen River Guest Farm

"Die omgewing en natuur is pragtig! Die dorp self het ons egter effens terleurgestel."

Potchefstroom Central, North West

A Touch of Grace

"Baie mooi en opgepaste ou geboue."

Schoemansville, North West

The Art Guesthouse

"Behalwe vir die gemors in die dam, is Schoemansville 'n plekkie wat ek graag besoek."

Potchefstroom Central, North West

Michael-Angelo Guest House

"Die dorp wat nou blykbaar 'n stad is, is mooi en alles is gerieflik naby."

Potchefstroom, North West

Bakoor Plaas Akkommodasie

"Mooi plek. Die straatname se bordjies is seker gesteel en dit het dit moeilik gemaak om strate te soek sonder 'n GPS."

Potchefstroom Central, North West

A Tapestry Garden Guest House

"Buiten die nuwe inkopiesentrum en die universiteit, is die plek besig om vervalle te raak. Die honderde groot gate in die paaie in die dorp wys dat niemand omgee nie, dis 'n skande! Die mense is egter baie vriendelik."

Brits, North West

Big Tree Guesthouse

"Great area to visit if you are looking for quiet."

Schoemansville, North West

Khayamanzi Guesthouse

"Oulike plek. Naby aan die dam. Stil. Paaie in die area is bietjie sleg, heelwat slaggate."

Vryburg, North West

Game View Lodge

"Nie veel om te doen nie."

Zeerust, North West

Goedehoop Guesthouse

"A small town with beautiful people. "

Rustenburg Town, North West

Komodo Guesthouse

"Good vibe in Rustenburg."

Rustenburg Town, North West

Rustenburg Inn

"So many things to do in town, we had a great stay and activities to do. "

Zeerust, North West

Kareespruit Game Ranch and Guest House

"Wees net paraat op besige dae soos Saterdae in Zeerust middestad, maar Kareespruit is 'n oase in Zeerust."

Brits, North West

Dassie Paleis

"As jy bereid is om 'n bietjie meer per nag te betaal (R1000 - R1500) kan mens baie lekker in Brits kuier."

Bojanala, North West

Mahikeng Lodge

"We are from Bojanala and it is a beautifull part of South Africa - worth visiting!"

Hartbeeshoek, North West

Highlander Trout Lodge

"Lekker sentraal geleë om baie goed te kan doen in een dag as jy will."

Boshoek, North West

Gatz Guest House

"Good place to visit."

Groot Marico, North West

Evergreen River Guest Farm

"Die dorpie se strate kort aandag."

Koster, North West

Over Tuin Guesthouse

"Die dorp in totaal is in 'n toestand."

Zeerust, North West

Tholo Lodge

"Parking around shopping center can be a challenge during peak period."

Van der Hoff Park, North West

Goedgedacht Gastekamers

"Ek voel die area is veilig vir besoekers en naby aan die Mall en ander plekke. "

Pilanesberg National Park, North West

Black Rhino Game Lodge

"Lekker park, lekker naby vir 'n naweek."

Page
Page 51 - Showing 1501 to 1530
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers