Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1921 resensies.
Madikwe Wild Reservaat, Noordwes
Tau Game Lodge"Easy to get to for us, only an hour and a half escape from Gaborone! Feels like a whole different world."
"Die eerste keer wat ons in Kosmos was, vind dit 'n betowerende plekkie."
"Dit is wonderlik want dit is nie ver van ons huis af nie. So ideaal vir 'n naweekwegbreek!"
"Ek is 'n inwoner van Rustenburg, die dorp self is maar seker soos alle ander dorpe, nie veilig nie, maar andersins is Rustenburg 'n baie mooi plek en het 'n wonderlike klimaat."
"Daar is nie veel om in Rustenburg te doen nie behalwe as jy Sun City toe sou gaan vir die dag. Rustenburg is ideaal vir 'n naweek-wegkomkans, maar nie vir 'n lang verblyf nie."
"Op Kosmos self is daar nie baie aktiwiteite nie, maar dit is naby ander besienswaardighede en dinge om te doen."
"Pragtige omgewing met baie om te doen. Baie damme en natuurgebiede om te besoek."
"Is naby Hartbeespoortdam geleë indien jy vir 'n uitstappie wil gaan. Veral Jasmyn Varsproduktemark is 'n moet."
"Well, my partner loves water. So because of the dam, the entire place becomes an ideal place for a vacation. "
"Dit is 'n maklike voorstad om in te beweeg met alle geriewe binne 'n hanteerbare afstand."
"Koster is 'n plekkie met sy eie bekoring, maar daar is veral oulike plekke in die omgewing."