Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7847 resensies.

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Onthou om vleis te koop voor jy verder ry."

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Beslis die moeite werd om te sien!"

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Vissersdorpie en 'n moet om te sien."

Kleinsee, Noord-Kaap

The Beach Cottage Kleinzee

"Quiet place, off the beaten track. You have to take gravel roads to get into Kleinzee - so just note that. I would go back there anytime."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Aangename ondervinding."

Kakamas, Noord-Kaap

Peaceful Garden Accommodation

"Dalk net die gaste laat weet dat so te sê als 13:00 op Sondag toemaak en dat daar geen restaurante oop is in Kakamas op Sondag nie."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Dit is perfek om oor te bly as jy Kaap toe reis."

Vosburg, Noord-Kaap

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Voorwaar 'n opregte Karoodorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis

"Voldoende vir oornag op pad Kaap toe."

Carnarvon, Noord-Kaap

Maritza Guest House

"Mees aantreklike dorp in daardie gedeelte van die Karoo."

Keimoes, Noord-Kaap

Ou Skool Guest House

"Keimoes was slegs vir ons 'n oornagstop, maar die omwings is wonderskoon en sal dit graag met 'n volgende geleentheid ervaar."

Williston, Noord-Kaap

Annie's Inn

"Pragtige skoon dorpie met die beste Karoo-kos restaurant, Manna."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Baie mooi klein dorpie."

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Watervalle is 'n wonder-skepping."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Baie oulike dorp vol interessanthede!"

Colesberg, Noord-Kaap

Colesview Guest House

"We definitely need to explore Colesberg more."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Die Blou Naartjie, great meal!"

Colesberg, Noord-Kaap

Linda's Guest House

"Colesberg is 'n lekker halfweg-stop as jy op pad Wes-Kaap toe is. Brandstof buite die dorp was duurder as binne die dorp, so kyk maar rond!"

Kakamas, Noord-Kaap

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

"Friendly people all over the town."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Beautiful buildings. Awesome restaurants."

Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn

"Restaurante ens. maak eers laatmiddag op Sondae oop, sou lekker gewees het om die middag iets te kon gaan eet by die restaurant van keuse."

Colesberg, Noord-Kaap

Honeylocust Guest House

"Heerlike oornagplek op pad na die Noorde. Verrassend baie restaurante in Colesberg."

Richmond, Noord-Kaap

Three Birds Country House

"Ek dink Richmond is 'n klein Karoodorpie wat nog baie gaan doen vir toeriste en sy inwoners. Sterkte met die taak."

Blad
Blad 120 - Wys 3571 tot 3600
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang