Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7847 resensies.

Springbok, Noord-Kaap

Kleinplasie Guesthouse

"'n Ware lafenis en oase ná die lang reis deur 'die woestyn'!"

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Tipiese plattelandse dorpie."

Colesberg, Noord-Kaap

Linda's Guest House

"Besides the view, restaurants there isn’t much to do."

Augrabies, Noord-Kaap

Kameeldoring Camping & Tented Chalets

"Wonderlike ervaring. Sal weer gaan."

Hopetown, Noord-Kaap

Thorn Ikhaya Guest House

"Hopetown se strate is vuil en daar's baie bedelaars."

De Aar, Noord-Kaap

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Maar net nog 'n baie verwaarloosde plattelandse dorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"Het heerlik by Inni Kraal geëet."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

The Hudson Guesthouse & Suites

"Baie mooi, stil en rustige plek vir 'n lekker wegbreek, kuier of tuiste. Almal is so vriendelik!"

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"First trip to Kalagadi which exceeded expectations. The roads were in excellent condition and the people friendly. Can't wait to be back."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Ons het dit baie geniet en lekker geëet by Allards Bristro & Pizzeria."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Hondeklipbaai is 'n plek met baie interessante naamborde en vriendelike inwoners, sout van die aarde mense. Sammy se vis is uitstekend en 'n moet wanneer jy daar kuier. 'n Heerlike en ontspanne atmosfeer heers oor die dorpie! Die vissermanne trakteer mens die hele tyd met hulle sêgoed wanneer hulle van die bote afkom. Gaan geniet Hondeklipbaai-mense en bly by die Honne-Pondokkies!"

Kathu, Noord-Kaap

DeVosRus Gastehuis

"Kathu is 'n mooi dorp. Tuine is pragtig. Het dit geniet om almal se tuine te kyk."

Kuruman, Noord-Kaap

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering

"My bag was stolen out of my car boot, so obviously criminals are watching and one has to be careful. Also roads are extremely bad and the whole town is very dirty. If not for business I would not travel there."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Dis 'n baie oulike dorp."

Augrabies, Noord-Kaap

De Oude Stoor Gastehuis

"Die omgewing is n lafenis vir jou siel. Soveel teenstellings in die natuur dat jy nie anders kan om die grootheid van God te sien nie."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

The Hudson Guesthouse & Suites

"Net oornag, nie dorp besoek nie. Min wegneemetes beskikbaar."

Upington, Noord-Kaap

Bezalel Estate Country House

"Pragtige plek, pragtige mense."

Hartswater, Noord-Kaap

Charis Guest House

"Municipality is lacking in refuse removal and maintenence of infrastructure."

Kuruman, Noord-Kaap

Kuruman Inn

"Fantastiese diens."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Mens ry gewoonlik net verby Colesberg, op pad na jou eindbestemming, maar dit was absoluut die moeite werd om af te draai en die dorp 'n bietjie te ervaar en te verken."

Springbok, Noord-Kaap

Arendsnest

"Tydens verblyf was die krag af. Die water was koud en daar was ook geen voorsiening gemaak om koffie te drink nie."

Williston, Noord-Kaap

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Veilige en oulike dorpie. Ons het restaurant toe gestap en alles in die strate was skoon, netjies en veilig."

Loxton, Noord-Kaap

Pear Tree

"Mooi, netjiese dorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Linda's Guest House

"Vir die beste kos in die dorp, besoek gerus "Die Plattelander"! Jy sal nie spyt wees nie!"

Loxton, Noord-Kaap

Karoonag

"Klein dorpie, heerlik vir rustig en stil kuier."

Williston, Noord-Kaap

Soek 'n Slapie Guesthouse

"Die restaurant op die dorp was vir my 'n hoogtepunt ."

Colesberg, Noord-Kaap

The Barracks

"A charming village located in a valley, the church at the top of the hill is quite impressive. Looks like a Roman temple. Beautiful surroundings all over. A favourite stopover for travellers to and from Jo'burg."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"Dorpie bietjie afgeleef en mense kry swaar. Tog is almal so gasvry en wil graag help. Sulke plekkies moet deur toeriste gehelp word om te oorleef."

Blad
Blad 117 - Wys 3481 tot 3510
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang