Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7847 reviews.

Calvinia, Northern Cape

Klipwerf Gastehuis

"Pragtige ou geboue en huise."

Kakamas, Northern Cape

Meerkat Compound

"Moenie dat die hoofstraat jou mislei nie. Ry bietjie rond en ontdek klein diamante oraloor.. Van waterwiele tot pragtige kokerbome, moderne winkels en die Pienk Plek."

Keimoes, Northern Cape

Ikaia River Lodge

"Goeie plek om te oornag op pad na Augrabiese Watervalle. Mooi deel van die Noord-Kaap met al die wingerde en die rivier."

Kakamas, Northern Cape

Belvedere Gastehuis

"As dit nie vir die Augrabiese Valle was nie, nie veel anders wat aangbied word nie. Pienk Padstal sluit 4 uur en die pasteie waarvoor dit bekend is het nie genoeg voorraad as mens later in die dag kom nie. Ek kan wel die riemvasmaak en die warmbron in die natuur aanbeveel, mits jy met ’n bakkie ry. Vergelegen se aandete is baie goed geprys."

Kakamas, Northern Cape

Palmhof Chalets

"Beslis die moeite werd om daar oor te slaap vir 'n aand of 2."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Colesberg was ’n teleurstelling, die deel van die dorpie waar ons was, het ons baie onveilig gevoel."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Falls Lodge & Camp

"A place to unwind, relax, have fun and see nature."

Colesberg, Northern Cape

Honeylocust Guest House

"A convenient stop over destination for travel between Gauteng and the Western Cape coast."

Augrabies, Northern Cape

De Oude Stoor Gastehuis

"Die valle was asemrowend met al die baie water wat afgekom het."

Hanover, Northern Cape

Boutique Guesthouse Hanover

"A quiet town en route to the Cape."

Kuruman, Northern Cape

Kalahari Hide

"Die dorp het baie agteruit gegaan t.o.v jou gevoel van veiligheid, soos baie van ons klein dorpies waar jy kan sien die munisipaliteite spandeer nie hulle geld soos hulle moet nie."

Calvinia, Northern Cape

Tarantula Guesthouse

"Calvinia is ‘n dorp waar alles beskikbaar is wat benodig word vir ‘n lekker Karoo-toer en is gewoonlik ingesluit op my Karoo-toere."

Vosburg, Northern Cape

Elvee Accommodation

"Dit is een van die groenste en pragtigste dorpies in die Karoo en ek ry hom nie graag mis nie."

Kakamas, Northern Cape

Palmhof Chalets

"Die kultuur is besonders. Dit is 'n moet om tussen die plase rond te ry. Beslis enig in sy soort."

Britstown, Northern Cape

Transkaroo Country Lodge

"Besig om in 'n tipiese Afrika-dorp te verander. Standaarde neem af."

Kuruman, Northern Cape

El Dorado Lodge

"The warning sign at the eye stating that it is a high crime area says it all!"

Kleinzee, Northern Cape

Blaaskansie

"Dit 'n baie klein plek. Om die see en omgewing te geniet."

Calvinia, Northern Cape

Tarantula Guesthouse

"Pragtige dorp met landskap en berge."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Die Baai se Bek

"Jy gaan huil as jy moet terugkom."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Klein, rustig, en skoon. Baie mooi geboue en tuine."

Augrabies, Northern Cape

The Falls Guest House

"A must visit. An awesome experience."

Kathu, Northern Cape

Eagles Rest Kathu

"Sal nie Kathu toe gaan nie. Ons ondervinding was nie baie goed nie."

Colesberg, Northern Cape

Opiepad Gastehuis

"Ideaal geleë vir oornagstop."

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Jammer dat dinge so verwaarloos, daar is soveel mooi geboue. Strate is oor die algemeen baie swak. Dit is so 'n gerieflike halfpadstop, dis hartseer dat dorpe verwaarloos word."

Colesberg, Northern Cape

La La Dathel

"Lekker oornagdorp."

Page
Page 130 - Showing 3871 to 3900
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers