Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7847 resensies.
"Dis 'n oorslaapdorp en tipies Karoo. As jy van die Karoo hou, gaan jy dit geniet."
"A lovely little town. The hotel was the only place open to eat (26 December), and it was quite expensive, but very good food."
"Mooi plek met baie om te sien as jy bietjie moeite doen. Goed vir jou siel, goeie restaurante met heerlike kos om van te kies."
"Ons het net oornag en het nie veel rondgekyk nie, maar dit lyk na 'n mooi Karoo-dorpie."
"'n Moet-besoek vir enige vakansieganger of reisiger wat 'n paar dae wil ontspan. Geriewe is netjies. Diens is goed."
"Dis 'n baie rustige historiese stil dorpie met vriendelike mense - goeie slaapplek en eetplekke."
"We always enjoy stopping over in Colesberg, breaking our journey between Port Elizabeth and Johannesburg."
"Colesberg se paaie, dalk oppervlakkig om te noem, is swak. Dis 'n jammerte dat dit nie onderhou word nie. Ek het 'n smaaklike pizza by Allards geniet, die chilli-ene."
"Het nie tyd gehad om die dorp te verken nie. Kan darem Inni Kraal aanbeveel vir lekker eet."
"Restaurante kan nie groot groepe mense hanteer nie. Wagtyd vir kos is baie lank."
"Ons slaap gereeld op of naby Britstown oor en was nog nooit teleurgesteld in enige van die plekke nie."
"Nie so gaande oor Colesberg self nie. Solank hul toerisme op standard bly, is dit 'n aangename dorp om oor te slaap."
"Die hotel is maar die aantrekkingspunt en pluspunt vir die dorp. Oulike deli en restaurant. Goeie oorstop op roete."
"Sal graag 'n bietjie langer kuier volgende keer om al die historiese geboue te bekyk."