Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7926 reviews.
"'n Moet-besoek vir enige vakansieganger of reisiger wat 'n paar dae wil ontspan. Geriewe is netjies. Diens is goed."
"Dis 'n baie rustige historiese stil dorpie met vriendelike mense - goeie slaapplek en eetplekke."
"We always enjoy stopping over in Colesberg, breaking our journey between Port Elizabeth and Johannesburg."
"Colesberg se paaie, dalk oppervlakkig om te noem, is swak. Dis 'n jammerte dat dit nie onderhou word nie. Ek het 'n smaaklike pizza by Allards geniet, die chilli-ene."
"Het nie tyd gehad om die dorp te verken nie. Kan darem Inni Kraal aanbeveel vir lekker eet."
"Restaurante kan nie groot groepe mense hanteer nie. Wagtyd vir kos is baie lank."
"Ons slaap gereeld op of naby Britstown oor en was nog nooit teleurgesteld in enige van die plekke nie."
"Nie so gaande oor Colesberg self nie. Solank hul toerisme op standard bly, is dit 'n aangename dorp om oor te slaap."
"Die hotel is maar die aantrekkingspunt en pluspunt vir die dorp. Oulike deli en restaurant. Goeie oorstop op roete."
"Sal graag 'n bietjie langer kuier volgende keer om al die historiese geboue te bekyk."
"Colenso is só ryk aan geskiedenis en geskiedkundige geboue, grafte. Die kruit huis was 'n verrassing. Lekker eetplekke."
"Noord-Kaap as 'n geheel word onderskat. Ons het deur wonderlike klein dorpies gery."
"Amazing town church. Surrounding countryside was beautiful. I am going to stop there with my partner in the future."