Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7900 resensies.
"Het nie tyd gehad om die dorp te verken nie. Kan darem Inni Kraal aanbeveel vir lekker eet."
"Restaurante kan nie groot groepe mense hanteer nie. Wagtyd vir kos is baie lank."
"Ons slaap gereeld op of naby Britstown oor en was nog nooit teleurgesteld in enige van die plekke nie."
"Nie so gaande oor Colesberg self nie. Solank hul toerisme op standard bly, is dit 'n aangename dorp om oor te slaap."
"Die hotel is maar die aantrekkingspunt en pluspunt vir die dorp. Oulike deli en restaurant. Goeie oorstop op roete."
"Sal graag 'n bietjie langer kuier volgende keer om al die historiese geboue te bekyk."
"Colenso is só ryk aan geskiedenis en geskiedkundige geboue, grafte. Die kruit huis was 'n verrassing. Lekker eetplekke."
"Noord-Kaap as 'n geheel word onderskat. Ons het deur wonderlike klein dorpies gery."
"Amazing town church. Surrounding countryside was beautiful. I am going to stop there with my partner in the future."
"Ek sou weer daar oorslaap as dit nie was vir die toestand van die N12 noord van Kimberley, veral in die Noord-Wes nie."
"Hou van die wingerde en padstalle, net jammer dit was Covid-inperkings en ons kon nie wyn koop nie."
"Ons was daar en daar was geen ander geriewe tot ons beskikking in die dorp nie, alles was gesluit, maar ek glo COVID het ook groot rol gespeel."
"Die plase om die dorp lyk baie besonders, ek sal my nie oor die stand van die dorp uitspreek nie."