Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7926 resensies.

Calvinia, Noord-Kaap

Handvol Gruis Gastehuis

"Nooit genoeg tyd om al die spesiale voëls in die omgewing te sien nie!"

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Eet gerus die skaap tjops by die Blou Naartjie. Vir ons was Calvinia slegs 'n oorbly plek op pad na die Cederberge maar dit lyk of daar 'n paar goed in en om die dorp is om te doen veral in blommetyd."

Hartswater, Noord-Kaap

Charis Guest House

"Sou graag vooraf wou weet dat neute-verkope eers 9:00 open."

Williston, Noord-Kaap

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Loved my off the beaten track on the Karoo Highlands Route from Cape Town to Bloemfontein. The landscapes were gorgeous!"

Upington, Noord-Kaap

River Place Manor

"Ons het Upington ongelooflik geniet! Ons het by die Red Ox geëet, wat 'n ongelooflike restaurant is! Ek kan River Manor en die Red Ox met groot vrymoedigheid aanbeveel. Dit is vyfster gehalte."

Kleinsee, Noord-Kaap

Kleinzee Guesthouse

"The road is fine from Cape Town."

Prieska, Noord-Kaap

Overnight @ Prieska

"A beautiful place indeed."

Carnarvon, Noord-Kaap

Maritza Guest House

"Mooi ou plekkie, bly net weg van die onbevoegde Spar wat nie vir jou kos kan verkoop wat jy wil hê nie want dis nie op die rekenaar nie. Belaglik, ek wou een gewone Russian en een kaas Russian hê maar ek moet leë hande uitloop en kos op ander plek gaan koop."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Die omgewing was pragtig, veral die reis na Calvinia. Oral langs die pad en in die veld was kleurspatsesl van veldblomme al was dit diep in Oktober. Dit moes wonderlik gewees het in die blommetyd. Ons het lekker lamsvleis en biltong by die slaghuis gekoop."

Upington, Noord-Kaap

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Die mense is vriendelik in Upington en selfs vreemdes groet vriendelik. Almal praat in my moedertaal. Mense is ook baie hulpvaardig."

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"Perfect location for travelers from Johannesburg to Western Cape."

Hanover, Noord-Kaap

Boutique Guesthouse Hanover

"Nee veel te doen in Hanover nie, maar mooi uitsigte as jy die koppie uitklim."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Goed geleë vir oornagstop. Goeie restaurante. Besoek gerus die slaghuis vir die beste biltong en droëwors."

Loxton, Noord-Kaap

Karos Gastehuis

"'n Oase-dorpie waar 'n mens weer jouself kan vind en besef waaroor die lewe eindelik gaan."

Douglas, Noord-Kaap

Villa de Ghaap Guesthouse

"Ek wonder of dit nie die beste dorp in die land is nie!"

Port Nolloth, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Die mense is baie vriendelik."

Loxton, Noord-Kaap

Karos Gastehuis

"Very quiet, tranquil town with no amenities."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Baie rustige, veilige en skoon dorpie."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Nice restaurant that can be recommended - KaRoux Restaurant."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Pragtige plek met pragtige mense."

Kakamas, Noord-Kaap

O'Hiki Guest House

"Oulike plek, maar vrek warm."

Colesberg, Noord-Kaap

Horse and Mill Guesthouse

"So 'n mooi dorp. Hoop hy kan die verval wat daar begin, betyds keer."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"If you want peace, fresh air, comfort and a place next to the sea then this is the ideal place to stay."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Mense is gasvry en vriendelik."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Oppas vir Kuruman se entrepreneurs!"

Carnarvon, Noord-Kaap

Lord Carnarvon Guesthouse

"'n Mooi dorpie met groot Karoo-ooptes"

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Baie jammer dat hierdie pragtige dorpie van vroeër so verval het. Is gebore op buurdorp."

Blad
Blad 144 - Wys 4291 tot 4320
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang