Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7900 resensies.

Upington, Noord-Kaap

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Die mense is vriendelik in Upington en selfs vreemdes groet vriendelik. Almal praat in my moedertaal. Mense is ook baie hulpvaardig."

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"Perfect location for travelers from Johannesburg to Western Cape."

Hanover, Noord-Kaap

Boutique Guesthouse Hanover

"Nee veel te doen in Hanover nie, maar mooi uitsigte as jy die koppie uitklim."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Goed geleë vir oornagstop. Goeie restaurante. Besoek gerus die slaghuis vir die beste biltong en droëwors."

Loxton, Noord-Kaap

Karos Gastehuis

"'n Oase-dorpie waar 'n mens weer jouself kan vind en besef waaroor die lewe eindelik gaan."

Douglas, Noord-Kaap

Villa de Ghaap Guesthouse

"Ek wonder of dit nie die beste dorp in die land is nie!"

Port Nolloth, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Die mense is baie vriendelik."

Loxton, Noord-Kaap

Karos Gastehuis

"Very quiet, tranquil town with no amenities."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Baie rustige, veilige en skoon dorpie."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Nice restaurant that can be recommended - KaRoux Restaurant."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Pragtige plek met pragtige mense."

Colesberg, Noord-Kaap

Horse and Mill Guesthouse

"So 'n mooi dorp. Hoop hy kan die verval wat daar begin, betyds keer."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"If you want peace, fresh air, comfort and a place next to the sea then this is the ideal place to stay."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Mense is gasvry en vriendelik."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Oppas vir Kuruman se entrepreneurs!"

Carnarvon, Noord-Kaap

Lord Carnarvon Guesthouse

"'n Mooi dorpie met groot Karoo-ooptes"

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Baie jammer dat hierdie pragtige dorpie van vroeër so verval het. Is gebore op buurdorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Baie dankie ons kon verder reis huis toe na goeie nagrus."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

The Dogstone Cottage

"Perfek vir ons, want dit is stil met pragtige see-tonele en stappies wat jy kan vat na verskeie ander baaie in die omtrek. Goed ook vir voëlkyk. Dop & Kreef bly een van ons gunsteling-restaurante; wat 'n uitsig! En vriendelike diens."

Kathu, Noord-Kaap

Kathu Lodge

"Kathu is 'n besigheidsdorp en nie werklik vir vakansie nie sou ons sê."

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Guesthouse

"Calvinia as dorp is redelik skoon met baie oudhede en mooi huise. Sal graag weer in Calvinia kuier."

Kakamas, Noord-Kaap

Belvedere Gastehuis

"Sal nie dit nie as 'n vakansiebestemming beskryf nie. Ideaal vir oornag."

Loxton, Noord-Kaap

Karos Gastehuis

"Baie mooi Karoo-dorpie met baie potensiaal."

Springbok, Noord-Kaap

Cat Nap Accommodation

"Springbok is ‘n great stad, alles is daar waarna jy soek. Die winkels is great."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Rustigheid, oop vlaktes en waar tyd stil staan, so jy kan rus en die plattelandse natuur en ambience inneem."

Springbok, Noord-Kaap

Mountain View Guesthouse

"Pragtige dorp in die blomme seisoen."

Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn

"Ek het voorheen in 'n ander plek in Colesberg oorgeslaap, maar Chargo Merino oortref die vorige plek by verre!"

Blad
Blad 144 - Wys 4291 tot 4320
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang