Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7907 resensies.

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Springbok was 'n yslike verrassing - dit is 'n baie groter dorp as wat ons verwag het, en is alles daar wat jy sou benodig. Almal met wie ons te doen gehad het was baie vriendelik en hulpvaardig."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Een van die beste Spar-winkels by wie ek al gekoop het."

Douglas, Noord-Kaap

The Last Eve

"Pragtige dorpie. "

Herlear, Noord-Kaap

19AtLast

"Die spasie bokant die dubbelbed was baie min, met die enkelbed aan die bokant. Die TV kan ook geskuif word om dit meer sigbaar te maak."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Very nice view, situated in a nice neighbourhood. "

Kathu, Noord-Kaap

RustHuis

"Was heel verras dat alles groen was en nie droog soos op pad soontoe nie. Baie vriendelike mense pragtige golfbane!"

Upington, Noord-Kaap

Riverbank Lodge

"Upington verbaas my elke keer as ek daar gaan besoek aflê. Was by die nuwe mall by Duineveld Hoërskool en die plek het my verwagtinge oortref."

Loxton, Noord-Kaap

Die Rolbos Loxton Guest Cottage

"Rustig, mooi, stil, veilig en atmosferies."

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Baie droog, maar mense almal vriendelik en hartlik. "

Richmond, Noord-Kaap

Ka Ma Lodge

"Net die regte plek om te oornag sodat reisigers lekker uitgerus die lang pad na Beaufort-Wes en Laingsburg kan aandurf."

Noord-Kaap

The Venue

"Dit was my eerste besoek aan die provinsie van ons land en ek kan nie wag om weer te gaan besoek nie."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Valle Guesthouse

"Goed geleë om na die valle te gaan en nie te ver uit Kakamas nie."

Hanover, Noord-Kaap

3 Darling Street Guest House

"Pragtige outydse dorpie met die mooiste ou kerk."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

The Dogstone Cottage

"It is a beautiful place, down to earth. The friendliness is overwhelming. The "Red Spinnekop"is a lovely place to go for a bite, relax or have an ice cold beer."

Colesberg, Noord-Kaap

Honeylocust Guest House

"Halfpad tussen Pretoria en Mosselbaai."

Upington, Noord-Kaap

Belihante Lodge

"Daar is net twee lekker plekke in die land, dis Upington en Upington."

Calvinia, Noord-Kaap

Carmel Villa B&B or Self-catering

"Gerieflike halfpad oorbly na Kgalagadi-park vanaf Kaapstad."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Die Baai se Bek

"Best reached by 4x4 on the R355 out of Springbok via Kommagass. Out of season it is difficult to find something to eat, so bringing your own is a good idea."

Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Guesthouse

"Hopetown is halfpad kaap toe. As dit nie daarvoor was nie was Hopetown hopeless!"

Herlear, Noord-Kaap

Padlangs

"Baie lekker naby aan dorp. "

McDougallsbaai, Noord-Kaap

SeaSide Self-Catering

"Mc Douglas Bay is a very nice and calm place. It is mostly nice if you just want a quite, relaxed getaway from home. I would definitely go there again in future. There is just one thing worrying me though. Port Nolloth as a whole should be a tourist hub for the whole of South Africa and the neighbouring countries, but the government isn't doing it any justice because there isn't much going on there. There's no development at all and it seems like a neglected town. The Northern Cape provincial government would be making a lot of money through tourism if it was investing on it. Port Nolloth needs development. "

Colesberg, Noord-Kaap

Sunset Chalets

"Lekker geëet by Innikraal!"

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Waarskynlik totaal onderbenut, en onderbemark! Maar dit is nie vir jou gemaksugtige reisiger, en mense wat die bling en aangeplakte vermaak, ens. soek nie! Dié plek is vir mense wat die wonder van die onopgesmukte eenvoud van die natuur verstaan en waardeer."

Colesberg, Noord-Kaap

Guinea-fowl Guest House

"As kind het ons een keer per jaar hierdeur gery. My kind was gaande oor die stil strate en my stadsvriende verstom. Die ou kerke, geboue en rustige lewe is die moeite werd om te bewonder en die skaapnek-pizza by JC's Pub die beste."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Daar is nie veel om te doen, meer vir mense wat rus en vrede vir hulle siel soek."

Hadison Park, Noord-Kaap

The Cottage - Hadison Park

"Veilige en rustige area naby alle geriewe."

Blad
Blad 164 - Wys 4891 tot 4920
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang