Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7847 reviews.
"Britstown is a small town with no big shops or take away restaurants like we are used to coming from the city. I would suggest you buy groceries and meat at Victoria West Spar if you come from Cape Town and in Kimberley if you come from Jo'burg. There is a butchery in town but it closes early. After 6pm you will not find any spot open in town to buy food; except for driving 50 kms to De Aar for a Checkers or KFC. "
"Was just a stop-over on the long road, great restaurant in town called Manna Restaurant, well worth the visit."
"Calvinia is 'n klein dorpie met 'n trotse geskiedenis soos in die museum aan die lewe gehou word. As jy 'n oornagplek soek en 'n paar ure het om te kuier is Calvinia die plek."
"Ons moet bid vir reën vir die mense want die droogte is baie erg. Baie hartlike mense."
"Kimberley is baie verwaarloos en dis jammer dat die plaaslike regering nie hulle deel doen nie."
"Pragtige dorpie met 'n ryk geskiedenis en baie besienswaardighede in en om die dorp."
"Pragtige dorpie met soveel vriendelike mense. Restaurante top gehalte. Perfekte dorp vir oornag."
"Hartseer hoe droog ons land is. Armoede slaan jou in die gesig, want in die Stad is dit meer weggesteek. Gee liewers kos of ou klere as geld."
" As ek kritiek kan lewer oor die omgewing sal ek sê dat die paaie oor die algemeen 'n riller was. Sinkplaatpad uit die boonste gestoeltes. "
"Hierdie omgewing moet 'n mens beleef. Toegang tot die valle is baie gebruikersvriendelik en die restaurant is puik. "
"The first time I travelled there and it was an amazing experience to learn to know the challenging environment and interesting geology."
"It's very isolated, raw and beautiful. Ideal for the no-nonsense travesteer wanting to relax, explore and likes getting away from everything. High clearance vehicle is preferable as all access is on a dirt Road. Unspoiled beauty. "