Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7907 reviews.

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"It's very isolated, raw and beautiful. Ideal for the no-nonsense travesteer wanting to relax, explore and likes getting away from everything. High clearance vehicle is preferable as all access is on a dirt Road. Unspoiled beauty. "

Mc Dougalls Bay, Northern Cape

Dis Al! Akkommodasie

"Mc Dougallsbaai is 'n lieflike stranddorpie."

Springbok, Northern Cape

Hananja Lodge and Restaurant

"Jammer jaar is so droog vir blomme."

Springbok, Northern Cape

Hananja Lodge and Restaurant

"Daar is 'n koppie in die middel van die dorp en dit maak Springbok die dorp wat hy is!"

Britstown, Northern Cape

Rosedale Guest Cottage

"Die Karoo is 'n wonderlike deel van ons land - baie jammer vir die huidige droogte!"

Kamieskroon, Northern Cape

Gousblom Gastehuis

"There's a lot more to see in the Kamieskroon area than meets the eye even if they are stricken with drought at present."

Kanoneiland, Northern Cape

Oranjerus River Resort

"Die area is goed geleë en die uitsig iets spesiaal."

Williston, Northern Cape

Williston @ 21

"Was op 'n Sondagmiddag daar en plekkie is doodstil. Baie skoon en netjiese dorpie."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Dit is ‘n perfekte dorpie om te oornag. Daar is heelwat privaat restaurante, asook bekende eetplekkies soos KFC. Ons het by Plattelander geëet, wat heerlik was. "

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Ek woon in die Noord-Kaap en ek wil nog so baie plekke gaan sien. Die Noord-Kaap is 'n onbekende diamant wat so baie mense op uitmis. Mees mense moet hier kom reis en die pragtige plek verken. "

Hondeklipbaai, Northern Cape

The Dogstone Cottage

"Pragtige en rustige kusdorpie."

Kamieskroon, Northern Cape

Gousblom Gastehuis

"Van waar ons gereis het was dit ver (Langebaan) en nie die moeite werd nie. Ook a.g.v. die droogte was die blomme n bietjie teleurstellend."

Nieuwoudtville, Northern Cape

The Nedersetting Nieuwoudtville

"Nieuwoudtville was fabulous for wild flower viewing, even in a mediocre flower year (early rains and hot, windy post-rain period). The quiver tree forest was interesting, Matjiesfontein farm had great flowers, and the town has some wonderful old sandstone buildings."

Northern Cape

Brandkop Guest Farm

"Ondersteun asb. toerisme in die Noord-Kaap. Die mense is hartlik en gasvry en toerisme is amper enigste inkomste in hierdie 7 jaar lange droogte."

Colesberg, Northern Cape

Colesview Guest House

"Die aandete in Bourdeaux restaurant was besonders lekker. Ons het boontjiesop en lamkerrie met rys en slaai gehad. Die geskiedenis van die restaurant is baie interessant."

Herlear, Northern Cape

Padlangs

"A quiet suburb. Not far from everything. "

Kakamas, Northern Cape

Palmhof Chalets

"Was aangenaam verras oor Kakamas!"

Calvinia, Northern Cape

Rolbos Guest House

"Lekker pannekoek geëet by die NG-kerksaal."

Kathu, Northern Cape

Kathu Lodge

"Vir ons wat van die see af kom en heeltyd groen en blou sien, is Kathu maar droog en stowwerig. Hier en daar 'n straatnaam wat mens nie sal verwag van so 'n groot plek nie. Verder is die malls lekker groot en gerieflik. NG-Kerk is ook 'n baie mooi gebou met die vriendelikste mense. Ons het ons verblyf daar baie geniet."

Colesberg, Northern Cape

Chrizaan Guest House

"Rustige Karoo-dorpie met 'n positiewe aura. Veilig, ek het skemer daar aangekom en kon nog met geruste hart 'n ent gaan stap om die stywe spiere bietjie te oefen. Groot plus vir diegene wat selfsorgverblyf kies - die OK bly oop tot 22:00! Dankie Colesberg."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Eetplekke op 'n Sondagaand is baie beperk."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Cecilia's Cottage

"Pragtige dorpie met blommetyd en baie vriendelike mense. Die blomme op Matjiesfontein was pragtig en die moeite werd om te sien."

Loeriesfontein, Northern Cape

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis

"Daar is 'n pragtige kerk, museum van windpompe en blommetjies in seisoen."

Page
Page 167 - Showing 4981 to 5010
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers