Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Keimoes, Noord-Kaap

Ou Skool Guest House

"It is always good to see Keimoes and Gariep region."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"We always enjoy travelling in the Northern Cape. It really would be great if the towns could inspire the communities to make a greater effort to clean up the litter in the streets. It would make such a difference to the ambience and well being of the communities in the Northern Cape. This will definitely also stimulate tourism in the Northern Cape"

Vanderkloof, Noord-Kaap

Rhino Manor

"Pragtige oorstopplek en baie rustig. Ons het dit baie geniet daar."

Kakamas, Noord-Kaap

Peaceful Garden Accommodation

"Netheid en strate van dorp het in twee jaar se tyd baie agteruitgegaan, maar die omgewing is pragtig."

Upington, Noord-Kaap

Riverbank Lodge

"Het nie veel tyd gehad om rond te kyk nie, maar dis 'n netjiese dorp."

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Skoon en gerieflike dorp met alles wat jy nodig het, bymekaar."

Noord-Kaap

Downes Gasteplaas

"Paaie nog goed."

Augrabies, Noord-Kaap

Plato Lodge

"Bly maar altyd mooi en 'n belewenis. 'n Moet sien."

Hanover, Noord-Kaap

3 Darling Street Guest House

"Jammer die ou dorpie, soos alle plattelandse dorpies, is besig om agteruit te gaan."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Augrabies Watervalle is awesome!"

Upington, Noord-Kaap

Riva Resort

"My mond het oopgehang oor hoe vriendelik die mense is en hoe fantasties skoon Upington se strate is. Bitter min plekke het rommel. Mense met privaat klere het strate gevee en sypaadjies gesny. Die paaie is pragtig en ons het nie een slaggat gesien of ingery nie. Upington tot by Augrabies se mense kan gerus ander dorpe in die Noord Kaap 'n ding of tien leer."

Britstown, Noord-Kaap

Vyfster The Old Jail

"Was net 'n oornagstop en het nie veel van die dorp beleef nie, maar beveel die verblyf aan vir oornag of langer."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Definitely a wonderful town to visit! People are very nice and welcoming. It's safe to walk around instead of driving. Bordeaux Restaurant makes the best steaks!"

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"'n Klein Karoo-dorpie met baie karakter en vriendelike mense. Dit is 'n oase langs die pad."

Springbok, Noord-Kaap

Old Mill Lodge

"Historic and has good budget cafes and restaurants."

Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis

"Heerlik gekuier en etes geniet met vriendelike diens by Bordeaux."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Just a tip, due to load shedding, have some emergency lights around. Load shedding for hours and sitting in the dark?"

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Klein plattelandse dorpie waar nie veel aangaan nie."

Carnarvon, Noord-Kaap

Kalahari Lodge

"Dis maar 'n klein vaal dorpie."

Upington, Noord-Kaap

Libby's Lodge

"Kort meer fun aktiwiteite."

Vosburg, Noord-Kaap

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Vosburg is definitief 'n juweel van die Karoo. Bitter klein, netjiese dorp. Definitief 'n moet afdraaiplek van die hoofpad."

Williston, Noord-Kaap

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Grootste teleurstelling beleef, moes hoender eet in die Karoo - skaapwêreld - by Manna-restuarant. Die voorraad-vragmotor nie uitgekom na besige naweek/week. Sal weer moet gaan."

Augrabies, Noord-Kaap

Klein Renosterkop

"Skouspel van pragtig."

Douglas, Noord-Kaap

Riviera @ Vaal

"Dit was 'n pragtige plek om te besoek en sal weer besoek. Paaie in goeie toestand."

Hopetown, Noord-Kaap

The Palms Guesthouse

"Jy moet vooraf kos koop. Die winkels wat kos maak, is vroeg toe. "

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Valle Guesthouse

"Goed geleë om die omgewing te besigtig, naby alles."

Blad
Blad 19 - Wys 541 tot 570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang