Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Britstown, Noord-Kaap

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Sal nie in Britstown self oornag nie."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Baie rustig en perfek as jy net wil wegbreek van besige stadslewe."

Van Zylsrus, Noord-Kaap

Vanzylsrus Hotel

"Was regtig 'n baie lekker ervaring."

Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis

"Ons het nog nooit Colesberg ondersoek om te sien watter interressanthede daar is nie. Gebruik slegs vir 'n vinnige oorslaap."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Baie rustige, klein dorpie."

Springbok, Noord-Kaap

Arendsnest

"Buiten vir loadshedding wat nie die besigheid se skuld is nie, is dit 'n lekker plek om by oor te slaap."

De Aar, Noord-Kaap

Daybreak

"Die Aar is maar baie vervalle en die pad in die dorp is baie sleg, maar dis 'n tipiese plattelandse dorpie. Ons het wel advies van die gasheer en vrou oor 'n alternatiewe pad gekry. Dit was baie mooi met min verkeer terug na die N1. Ons het dit baie waardeer. Sal beslis volgende keer weer die pad gebruik om by hulle te gaan kuier."

Kakamas, Noord-Kaap

Peaceful Garden Accommodation

"Sal enige tyd weer in Kakamas oornag."

Keimoes, Noord-Kaap

Elim Gastehuis

"Keimoes en omgewing is so unieke, mooi wêreld. Dis regtig asof jy in 'n ander wêreld is. Jy vergeet van die gejaagde lewe en selfs tyd. Dis regtig die moeite werd om hierdie kant van Suid-Afrika te besoek en dan natuurlik die Augrabiese Watervalle op jou reis in te werk. Die mense is so gaaf en vriendelik."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Gerieflike oornagstop."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"’n Dorpie eg aan sy gemeenskap."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Tpiese klein karoodorpie met heerlike vye en turksvye. Naby aan nasionale pad."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Baie rustig, netjies en mooiste uitsig."

Vanderkloof, Noord-Kaap

Lê-Ke-Plekkie Gastehuis

"Vanderkloof is a quiet and charming little town. Everything is clean and neat and well kept. There are places to take some stunning photos. The area is extremely safe with a dam and safari drives worth checking out. If you are driving, just plan your route carefully as going through Koffiefontein to the North or Petrusville to the South will definitely ensure you get a flat tire with all the potholes."

Carnarvon, Noord-Kaap

Lord Carnarvon Guesthouse

"The restaurant's food was excellent and menu extensive."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Ongelooflike skoon en vriendelike Vanderkloof. Mooiste uitsigte van die dam. Baie beslis 'n langer kuier werd."

Kathu, Noord-Kaap

RustHuis

"Great Kalahari experience. Will do it again soon."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Die mense van Port Nolloth is baie vriendelik."

Richmond, Noord-Kaap

Anra Rusgenot

"Excellent midway stayover en route to one's final destination."

Richmond, Noord-Kaap

Ka Ma Lodge

"Ons geniet die ou winkeltjies en boekwinkels."

Kleinsee, Noord-Kaap

The Beach Cottage Kleinzee

"The people are very friendly and helpful."

Carnarvon, Noord-Kaap

Lord Carnarvon Small Hotel

"Dankie Pieter en jou mense."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"It's an affordable, safe, and friendly place."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Goeie oorslaapplek van Gauteng af Kaap toe."

Calvinia, Noord-Kaap

Kleinplasie Gastehuis

"Ons het net daar oorgeslaap en basiese proviand gekoop. 'n "Slow puncture" is by 'n bandeplek voldoende herstel, en vriendelike diens verskaf."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Die gastehuis maak op vir die dorp se gebreke. Werkloosheid eis maar sy tol op dorpies soos hierdie."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"Klein, maar interessante geskiedkundige dorpie."

Upington, Noord-Kaap

Just B Guest House

"Mooi dorp met vriendelike, gasvrye mense."

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang