Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7895 reviews.
"Gaan drink definitief 'n sundowner by Sunset at Frederick. En die dolfyne was pragtig, ons het vir ure gekyk hoe hulle speel in die golwe."
"Oornagting op 'n Karoo-plaas is verfrissend en verander die lang rit van Gauteng na die Kaap in 'n besonderse ervaring en belewenis."
"Ek is mal oor die ongerepte dorpie en die feit dat mens sommer langs die see 'n vuurtjie kan maak en 'n braai kan geniet langs die strand. Sal Hondeklipbaai definitief aanbeveel!"
"Mens maak 'n fout om net verby te ry op pad Kaap toe, dis 'n pragtige dorpie en verdien 'n besoek."
"Geniet die ou geboue, neem baie foto's en beleef Karoo-weelde uit 'n vorige eeu. Die kerkgebou is pragtig en vir 'n verkenner is daar baie om te sien, fluisterstemme van die verlede om te luister en ongelooflike draai in tyd in baie Karoo-vrede. Vars lug en verkwikte wakkerword-ervaring om die langpad verder aan te durf!"
"Quite a few historical buildings, a beautiful church with stained glass windows, and a bell tower that chimes every half hour."
"Ons was net laatmiddag en die aand in Hanover en dit op 'n Sondag! Dus was meeste eetplekke toe wat ons keuse beperk het, want ons het beplan om aandete daar iewers te gaan geniet."
"Vir mense wat Augrabies wil besoek, sal ek die dorp aanbeveel."