Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7917 resensies.
"Dit is 'n rustige bestemming. Nie baie aktiwiteite nie, maar wat nodig is vir 'n goeie rus vakansie."
"We use Colesburg as an overnight stay on our trip to Cape Town or George/Port Elizabeth."
"Mooi en skoon, maar kleintjies wat op jou toesak en bedel maak dit baie onaangenaam."
"Hierdie plek gaan ons baie meer sien, die mense is so vriendelik en groet mekaar en jy voel nooit onrustig of bedreig nie. Ek sal beslis daar kan aftree. So 'n mooi plek."
"I would love to come back and do some exploring. Is such a beautiful part of our country."
"We would love to explore the area on another occasion and visit the Apollo Theatre. It would be great if Ceres Rail, the Apollo theatre, and the various guest houses and the hotel could organise a train trip from Cape Town to Victoria West to see a show."
"Loeriesfontein comes across as a good stopover and well functioning town."