Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Love the little pub and restaurants. People are very kind and friendly."

Hopetown, Northern Cape

Karee Guesthouse

"Ons het slegs oornag. Nie veel tyd gehad om dorp te besigtig."

De Aar, Northern Cape

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Dorp gaan baie agter uit wat basiese dienslewering betref."

Britstown, Northern Cape

Vyfster The Old Jail

"Ons gebruik dit net as 'n oornagplek."

Kakamas, Northern Cape

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

"Mooi omgewing, alle fasiliteite wat selfs groter plattelandse dorpe bied."

Augrabies, Northern Cape

Orange Guestfarm

"Ons was bevoorreg om dit in vloed te sien. Wat 'n ervaring. Buiten dat dit baie warm was, dink ek dit is 'n pragtige omgewing met sy eie mooi."

Upington, Northern Cape

BeMyGuest

"Ideale verblyf vir 2 of 3 dae as 'n middelpos vir verdere reise. Alle benodghede verkrygbaar."

Vanderkloof, Northern Cape

CasaMere Guest House

"Baie stil plattelandse dorpie, dam is die groot attraksie volgens my. Ons is nie hengelaars nie, maar ek verstaan dat hengel op die dam baie gewild is, asook die bootritte. Ons het na die baie vol dam en waters kom kyk wat regtig iets besonders was, kon ook oor die damwal loop en ry."

Douglas, Northern Cape

Villiera Guesthouse

"A typical small town where people are still friendly, courteous and helpful to strangers. One of the few remaining small towns where the streets are still motorable."

Carnarvon, Northern Cape

Sandrivier Gasteplaas

"A quaint town, with everything you need & more. Home of 3 Sons Lamb which is probably the best meat in the country. Friendly helpful people."

Warrenton, Northern Cape

Fish Eagle's Call

"Strate so-so maar dit was baie nat."

Calvinia, Northern Cape

Die Blou Nartjie

"Pragtige karoo-dorp met vriendelike mense."

Augrabies, Northern Cape

Orange Guestfarm

"Ons het nie die dorpie Augrabies verken nie, maar Augrabies Nasionale Park is beslis 'n besoek werd. Dit was 'n wonderlike ervaring."

Northern Cape

Jonkershoek Guest Farm

"Stil sonder die gejaag van stede en opregte mense."

Upington, Northern Cape

Werda Guesthouse

"Kalahari Mall het alles wat benodig word, dis daar beskikbaar."

Upington, Northern Cape

Versamelnes Guest Accommodation

"Ons was daar vir besigheid - dalk het Upington toerismebestemmings waarvan ons nie weet nie, maar ons was nie bewus van enige nie."

Colesberg, Northern Cape

Chrizaan Guest House

"Sal eendag graag weer Colesberg besoek. Soek nog na my voorsate (Kempers) se grafte. Jammer oor die vandalisme in die begraafplase en dat die stadsraad versuim om dit te bekamp. Heerlike lamskenkels by Boudreaux Restaurant indien jy 'n beskikbare eetplek voor 17:00 wil besoek. Ander restaurante eers later oop."

Keimoes, Northern Cape

1150 on Bain

"Die dorp het baie agteruit gegaan oor die jare. Baie dienslewering nodig."

Vioolsdrift, Northern Cape

Frontier River Resort

"Voorrade moet maar vooraf by die groot dorpe gekoop word."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Vori-Klip Accommodation

"Daar is nie regtig veel om te doen, so onstpan doen jy definitief. Dit sal fantasties wees as die pas na Hondeklipbaai geteer is."

Loeriesfontein, Northern Cape

Smurfs Den

"'n Bakkie met dik bande."

Kakamas, Northern Cape

Belvedere Gastehuis

"Naby Augrabies watervalle."

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Die Noord-Kaap het sy eie bekoring en besienswaardighede. Ek het veral die warmer weer geniet."

Upington, Northern Cape

Libby's Lodge

"The people in Upington are very friendly."

Page
Page 20 - Showing 571 to 600
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers