Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7918 reviews.
"Colesberg is die perfekte middelpunt om te gebruik om oor te slap tussen Gauteng en Kaapstad. Nie veel om te doen nie. En darem was dit nie so koud soos voorheen nie."
"Die waterwiel kan beter opgepas word en nie tot niet laat gaan nie. Die bedellende jeug kan dalk ook beheer of besig gehou word."
"Kan nie kommentaar lewer nie omdat ek eers laat in die aand in Colesberg aangekom het en vroeg Sondagoggend weer vertrek."
"Baie oulike plattelandse dorp met vriendelike mense."
"Pragtige, skoon dorpie wat enige toeris kan verwelkom. Gelukwense aan die dorpsbestuur."
"Calvinia has a special place in my heart. I first visited in 2015 when I walked the Tankwa Camino, then again in October 2017 for the Roggeveld Enduro and last week for the Botterveld Enduro. I always think of the town and its people with fondness."
"Ons het gaan blomme kyk en goeie akkommodasie op Toekomsplaas gekry. Dis nie almal wat die Noord-Kaap soos ek sal geniet nie. Die wydheid van die omgewing en tog ook dele wat intens bewerk/verbou word in die dele is besonders."
" Ligging is sentraal tussen Loxton en Richmond, asook Klerksdorp en Beaufort-Wes,"
"Augrabies is baie interessant en is die besoek werd. Ons het al die looppaadjies geneem en kon 'n mooi uitsig oor die waterval kry. Die diens by die ontvangs by die Oord was puik. Ons het geen probleme gehad nie."
"Pragtige blomme, ons was bederf met die mooiste blommevertoning!"
"Baie beperkte keuse in eetplekke. Slegs die Blou Nartjie was oop en kon ons eers laat die aand help aangesien hul gastehuisklante voorkeur kry, wat te verstane is. Hantamhuis was glad nie bereid om aandete aan buitestaanders te voorsien nie en Mile 250 was glad nie oop nie."
"Springbok has everything on offer that one needs, on route or to visit for the flowers."