Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Kakamas, Noord-Kaap

Palmhof Chalets

"Besoek gerus die Oranje Rivier Kelders."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Colesberg is voorwaar 'n baie interessante plek met die meeste gastehuise wat ons nog op een drop teëgekom het. "

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Apartments

"Pragtige dorpie met lekker winkels en restaurante."

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Inn

"Blommetyd heerlik."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Kgalagadi was 'n groot teleurstelling, baie min diere gesien en paaie baie sleg."

Keidebees, Noord-Kaap

Tshahitsi Lodge

"Hoofpad bietjie bedrywig met lorries in die nag. Bietjie moeilik om uit die lodge uit te kom in die hoofpad in, van die plante belemmer die sig van aankomende verkeer. "

Calvinia, Noord-Kaap

Carmel Villa B&B or Self-catering

"Netjiese dorpie met baie besienswaardighede."

Colesberg, Noord-Kaap

Hazeldene

"Voel tuis in Colesberg."

Askham, Noord-Kaap

Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie

"Nog net so lekker rustig soos ander jare wat ons hier oornag het, hier begin jou vakansie en jou siel begin rus!"

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Hier laai jy weer jou batterye. Dit is 'n baie spesiale gemeenskap wat regtig ryk is wat die lewe betref."

Kleinsee, Noord-Kaap

The Beach Cottage Kleinzee

"'n Rustige plek, baie lekker."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Die perfekte oorslaapplek tussen Robertson en Johannesburg."

Kakamas, Noord-Kaap

Palmhof Chalets

"Pragtige dorpie, maar te klein en warm vir kuier."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die Pophuis Hoekie

"Interessante ou geboue. Goed geleë as oornagbestemming."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Oulikste klein vriendelike dorpie!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Victoria West have many to offer. The local residents are very friendly and helpful. The new renovated Victoria West Hotel is very clean with a nice shop inside of local handmade products. "

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Straatname ontbreek en aangesien ek nie 'n GPS het nie, het ons gesukkel om die gastehuis te kry. Die eienaar het gesê dat die toeruste-organisasie moedeloos is met die munisipaliteit en besluit het om self straatname aan te bring! Pluimpie vir hulle."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Baie oulike, skoon dorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"A fairly good place with lots and lots of stay overnight/guesthouses."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Baie interessante omgewing. Sal graag weer wil besoek."

Colesberg, Noord-Kaap

The Barracks

"Dis maar afgerem, maar halfpad tussen Pretoria en Kaapstad."

Van Zylsrus, Noord-Kaap

Vanzylsrus Hotel

"‘n Goeie stop ná of van Kgalagadi. "

Vanderkloof, Noord-Kaap

Rhino Manor

"Vanderkloof het ‘n rustigheid waar ‘n mens weer mens kan word en jou batterye herlaai."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Die restaurant (Die Plattelander) waar ons gaan eet het op aanbeveling weereens vanaf Nian van Coles Corner, se kos en diens was uitstekend. Ons het die kos, asook die ontspanne afmosfeer terdeë geniet."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Ons het die mense en die plekke baie geniet. Ek sonder graag die volgende plekke uit: die museum, die buttercup coffee shop en die ou skuur geskenkwinkel."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"As jy lekker wil eet, besoek Die Plattelander!"

Port Nolloth, Noord-Kaap

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Great town and very good tourist destination. Beautiful beach!"

Blad
Blad 203 - Wys 6061 tot 6090
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang