Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7895 resensies.
"The waterfalls were worth seeing. Walkways beautifully done and very safe. Restaurant and shop very welcoming and standard very good."
"Meerkat Compound was the only establishment I stayed in that had a 'Newspaper' for Tourists describing various routes and activities in the are and beyond similar to Midlands meander. Well done, I will be back to see some of the things described in this Tourism Guide."
"'n Vreeslike oulike, stil en rustige plekkie, een van die netjieser Karoo-dorpies."
"Do not rush by on the N12! Go slow and see the wonderful country we have. We are going to come back for a visit to Victoria West and see the sights and play amateur radio in the koppies around town and find the geocaches!"
"Die waterval se gedruis is 'n punt van wegvoer, al wat bestaan terwyl jy daarna kyk. Ongelooflik mooi."
"Pragtige klein dorpie met vriendelike mense! Definitief een van die mooiste in die Noord-Kaap."
"Die mense van Springbok is vriendelik en hulpvaardig. Baie moet nog gedoen word om die stad skoon te maak. Daar is ook te veel grondverspoeling wat oral lelike merke aan die mooi natuurskoon los."
"Daar is soveel moontlikhede op die dorp, veral in die echo-toerisme omgewing. Ek glo met die hulp van die Provinsiale Regering, kan dinge net verbeter."
"Woonbuurt stil en rustig genoeg om te voel jy is op die platteland, tog naby genoeg aan sakekern."
"Baie besonderse plek, voel of mens op 'n heeltemal ander plek iewers ver in die wêreld is. "
"Ontoereikend as jy laat aand jou bestemming bereik - daar is geen restaurante of winkel na ure oop nie. Sou dit aanbeveel slegs as oornag verblyf."