Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.

Douglas, Northern Cape

Villa de Ghaap Guesthouse

"Mooi dorpie met vriendelike mense."

Springbok, Northern Cape

Elkoweru & Kliprand Guest House

"My eerste keer hier, vriendelike mense."

Prieska, Northern Cape

Overnight @ Prieska

"Boomryk met 'n pragtige uitsig oor die dorp vanaf die "Koppie". "

Kuruman, Northern Cape

El Dorado Lodge

"I've not really gone around enough to make an informed decision."

Kuruman, Northern Cape

Kuruman Leach Lodge

"Kuruman is a buzzing town despite it's size. Even though the language is different, it felt as if I was at home, the people are beautiful and very helpful. Enjoyed taking a stroll through town and appreciated the presence of SAPS. "

Richmond, Northern Cape

Anra Rusgenot

"Uitstekende museum. "

De Aar, Northern Cape

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Easy to find. The bed was much to our liking."

Keimoes, Northern Cape

Ou Skool Guest House

"Ons gebruik net as oorslaap met Kgalagadi as eindbestemming."

Van Zylsrus, Northern Cape

Vanzylsrus Hotel

"Maak dit deel van jou bucketlist. Jy sal nooit spyt wees nie!"

Hopetown, Northern Cape

Karoo Inn

"Strate gaan baie agteruit en mens kan sien munisipaliteit gee nie veel aandag nie."

Richmond, Northern Cape

Be Blessed Selfcatering

"Pragtige Karoo dorpie wat goed geleë is vir een nag se oorslaap. Indien mens die boekefees wil bywoon kan mens dalk langer oorbly. Daar is 'n perdemuseum wat een van twee in die wêreld is en dit is die moeite werd om te besoek."

Victoria West, Northern Cape

Die Pophuis Hoekie

"As jy 'n Karookind soos ek is, het die Karoo 'n anderse besonderse mooi. Seker nie 'n toerismebestemming nie, maar die mooi lê in die sterre, oop lug en vlaktes."

Colesberg, Northern Cape

Guinea-fowl Guest House

"Gerieflike oornag tussen die suide en die noorde."

Carnarvon, Northern Cape

Sandrivier Gasteplaas

"Ons was te kort in Carnarrvon om 'n regverdige opinie uit te spreek, maar die dorp en omgewing lyk pragtig."

Springbok, Northern Cape

Arendsnest

"Paar goeie winkels en eetplekke daar. Sprinbok is ons ou hometown. "

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Wat 'n verassing. Mens ry nooit werklik in om die juweeltjies te ontdek nie. Ek gaan beslis op pad terug weer daar stop om nog nuwe dinge daar te ontdek."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Valle Guesthouse

"Ons het die valle met al sy geriewe, die nagrut in park, die ontsaglike vriendelike mense in die park vreeslik geniet. Die gemeenskap met winkels, kelders ens. was kosbaar. Groen Kalahari was 'n groot voorreg. "

Richmond, Northern Cape

Anra Rusgenot

"Baie stil en rustige plekkie. Gee jou die atmosfeer van 'n ou dorpie. Mense baie vriendelik en behulpsaam."

Augrabies, Northern Cape

Avonsrus Guest House

"Moet Augrabiese valle besoek, asook deur die dorpie ry."

Springbok, Northern Cape

Arendsnest

"Selfs buite seisoen is Springbok 'n pragtige omgewing. Die witkruisarende (wat die motivering vir Arendsnest se naam is) was 'n aangename verrassing! Ek kuier graag weer in Springbok."

Oosterville, Northern Cape

Namibsa Self-catering

"Naby 'n winkelsentrum met baie winkel vir ma en dogter."

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Plattelanders Restaurant se kos is uitstekende waarde vir geld."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Baie mooi natuurskoon en lekker restaurante aanbeveel deur De Vuur gastehuis."

Hanover, Northern Cape

3 Darling Street Guest House

"Hele paar kinders wat vra vir geld waarookal jy gaan (ons het 'n entjie gaan stap deur die dorp), en locals wat rond staan en niks doen nie laat mens effens onveilig voel, maar geen probleme ervaar nie."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Sal weer daar oorslaap."

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Altyd lekker om daar oor te slaap. Uitstekende restaurante. Vriendelike inwoners."

Page
Page 209 - Showing 6241 to 6270
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers