Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.
"Ongelukkig het ons oorgeslaap op 'n Sondagaand en was meeste plekke toe gewees die dag."
"Die dorp was netjies en vir 'n Gautenger is dit 'n welkome verandering en verrassing. Die restaurant wat ons besoek het was lieflik met 'n outentieke karakter, billike spyskaart en vriendelike diens."
"Carnarvon was eens 'n baie mooi dorpie, maar lyk nou baie vervalle. Tog is die mense daar baie vriendelik en ontvang jou met plesier."
"Bietjie uit die pad uit vir toerisme, maar goeie oornag tussen Wes-Kaap en Namibië."
"Tipiese landelike dorp soos dinge deesdae gaan. Goeie ligging vir oornag in beide rigtings."
"Mooi dorpie met lieflike besienswaardighede. Die kos- en eetplekke is puik en die mense is vriendelik. Colesberg sal ons weer sien!"
"Inni Kraal Restaurant was voorwaar 'n heerlike plek met fantastiese kos en vriendelike staff!"
"Baie besondese klein dorpie. Sal graag weer wil kom besoek, maar sal bietjie langer wil bly om meer van die mense te leer asook die omliggende strande te "explore"."
"The recommendation of the Blou Naartjie for dinner was ideal and a very pleasant surprise."
"Interesting old town where I assume there are great disparities in wealth."
"Baie lekker dorp om te besoek en deur te reis. Was regtig 'n stop wat elke mens moet meemaak."