Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.

Kuruman, Northern Cape

Kalahari Hide

"Kuruman is net soos Keimoes - dit is nie regtig ten volle geskik vir toeriste nie. Restaurante maak te vroeg saans toe en die meeste besienswaardighede, kiosks ens. is heeldag gesluit op Saterdag- en Sondagmiddae."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Valle Guesthouse

"Het die pragtige Augrabiese-valle besoek."

Richmond, Northern Cape

Rondawel Guest Farm

"Koop gerus kruideniersware by 'n groter dorp voor Richmond, Richmond is 'n klein dorpie met beperkte winkels."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Gebrek aan rigtingaanwysers en swak straatnaamborde."

Augrabies, Northern Cape

Plato Lodge

"Die valle is mooi om te besoek en ook Riemvasmaak."

Loeriesfontein, Northern Cape

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis

"As jy stilte en rustigheid wil hê, is Loeriesfontein die plek. Die blou, skoon lug en windpompmuseum was regtig 'n ondervinding. Die inwoners is vriendelik en die dorpie is skoon. Dit was definitief 'n heerlike kuier."

Britstown, Northern Cape

Rooidam Cottages

"We only travelled through Britstown to De Aar and, unfortunately, did not have time to explore the town. What we saw, we liked! But perhaps next time?"

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Colesberg was vir my so mooi en ek het dit verskriklik interessant gevind."

Warrenton, Northern Cape

Fish Eagle's Call

"Warrenton het 'n pragtige omgewing. Die enigste nadeel is dat soos meeste van on plattelandse dorpe, is die infrastruktuur, onder andere die paaie, besig om te verval."

Colesberg, Northern Cape

Spes Bona Guesthouse

"Daar is ongelukkig nie baie nie en daar is niks vir vegans om te eet nie."

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Ken nie daardie wêreld nie."

Calvinia, Northern Cape

Katryns

"'n Oulike dorpie wat 'n besoek werd is!"

Colesberg, Northern Cape

Linda's Guest House

"Dis 'n pragtige dorpie. Baie stil en rustig. Selfs op pad terug is ons deur die dag deur die strate en alles was rustig, soos die Karoo. "

Augrabies, Northern Cape

The Falls Guest House

"Dit is 'n absolute ongelooflike natuurverskynsel. "

Colesberg, Northern Cape

Linda's Guest House

"Baie oulike dorpie met baie oornag, asook eetplekke. Heerlik geëet by die Plattelander."

Warrenton, Northern Cape

Fish Eagle's Call

"A great stopover or base to work from and relax at the end of a day."

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Lieflike provinsie om te besoek."

Victoria West, Northern Cape

The Hudson Guesthouse & Suites

"Mense was vriendelik. Ons het heerlik geëet by die Merino Restaurant."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Valle Guesthouse

"Die omgewing is pragtig en 'n besoek aan die Augrabies Waterval is 'n belewenis!"

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Paaie na Van Zylsrus en Kuruman sal ek vir niemand aanbeveel."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Valle Guesthouse

"I fell in love with the place."

Britstown, Northern Cape

Nietgedacht Farm Stay

"Britstown is baie klein. Vir die wat 'n klein dorpie ervaring wil hê is dit goed. Ons gebruik Britstown net as 'n half merk na ons volgende bestemming. Het nie veel ervaring van die dorp self nie. "

Nieuwoudtville, Northern Cape

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Baie mooi omgewing, daar was vanjaar geen blomme nie gegewe die droogte, maar die omliggende berge is pragtig en daar is heelwat besienswaardighede."

Mc Dougalls Bay, Northern Cape

SeaSide Self-Catering

"Mc Dougallsbaai het bietjie teleurgestel. Veiligheid/diefstal is 'n probleem. Baie huisies in haglike toestand, gee nie 'n goeie indruk nie. Baie glas skerwe op die strand."

Page
Page 222 - Showing 6631 to 6660
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers