Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7895 reviews.

Colesberg, Northern Cape

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Oulike plek met baie te sien as jy die moeite doen om daardeur te stap. Netjies."

Victoria West, Northern Cape

Moonlight Manor

"Wanneer mens deur Victoria Wes reis, besef mens glad nie dat dit eintlik 'n pragtige dorpie is nie. Ons sou bitter graag nog 'n bietjie langer wou vertoef om die dorpie verder te verken. Ons was aangenaam verras."

Augrabies, Northern Cape

The Quiver Tree Guesthouse

"Was nie sleg nie, maar ons was so 2 weke na die groot water eers daar gewees. "

Kakamas, Northern Cape

Meerkat Compound

"Baie dankie vir die goeie ontvangs!"

Victoria West, Northern Cape

The Hudson Guesthouse & Suites

"Enige iemand kan gerus daar oornag. "

Victoria West, Northern Cape

De Oude Scholen

"Hulle kan gerus die strate teer. Dit kan net goed wees vir die dorp en die toeriste."

Colesberg, Northern Cape

Hazeldene

"Pragtige dorpie met mooiste ou geboue. "

Vanderkloof, Northern Cape

Rhino Manor

"Dis 'n skoon dorpie en mens kan rus. Anders as die die dam is daar nie aktiwiteite nie. "

Calvinia, Northern Cape

Tarantula Guesthouse

"Net jammer die totale verval van ons hele land word ook daar bespeur, maar skoner as my eie dorp met mooi geboue en geen bedelaars bespeur."

Colesberg, Northern Cape

The Lighthouse Guesthouse

"Die Plattelander restaurant is 'n aanwins vir die dorp."

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Dit was die tweede keer dat ek in Colesberg oorgeslaap het. Ongelukkig vertoon my GPS nie die straatname nie. Met my laaste besoek het ek van my selfoon GPS gebruik gemaak, maar by gebrek aan straatnaamborde en huisnommers kan dit nogal 'n gesoek afgee."

Colesberg, Northern Cape

Horse and Mill Guesthouse

"Baie stil en klein dorpie. Pragtige groot ou kerk. Die mense is baie vriendelik. As ek meer energie en tyd gehad het sou ek graag verder deur die dorpie wou ry."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Die standaarde op die dorp is ok. Britstown is n lekker 'stopover' op pad Weskus toe. "

Carnarvon, Northern Cape

Lord Carnarvon Guesthouse

"Carnarvon is een van die mooiste Karoo-dorpies."

Calvinia, Northern Cape

Die Ou Lady Gastehuis

"Netjiese dorp en alhoewel hulle deur n moeilike tyd gaan met watertekorte, maak die dorpenaars seker dat toeriste n goeie ondervinding het. Sal beslis weer n draai maak in Calvinia. "

Britstown, Northern Cape

Rosedale Guest Cottage

"Good half way stop over from Cape Town to Johannesburg."

Victoria West, Northern Cape

Moonlight Manor

"Mooi dorpie, vriendelike mense."

Colesberg, Northern Cape

Nanna Rous' Town House

"Ek ry nie deur Colesberg nie, ek moet net oorslaap en al die restaurante probeer!"

Victoria West, Northern Cape

De Oude Pastorie Gastehuis

"Pragtige dorpie met sy grondpaaie. Ek 'love' dit!"

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Die mense in die Noord-Kaap is die vriendelikste in ons land! Dit was 'n belewenis om die Kalahari so pragtig te sien na die goeie reen!"

Richmond, Northern Cape

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Sou graag wou sien dat die dorp gerestoureer sou word, dis eintlik baie mooi."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Valle Guesthouse

"Vir in die park rondry is 'n bakkie of 4x4 meer geskik. "

Colesberg, Northern Cape

Travellers Joy

"Lovely small town charm."

Williston, Northern Cape

Lord Willis Guest House

"Dorpie lyk sommer of daar vooruitgang is, en ek was aangenaam verras."

Prieska, Northern Cape

Overnight @ Prieska

"Normale plattelandse dorp."

Van Zylsrus, Northern Cape

Vanzylsrus Hotel

"The creative décor and artwork are fantastic. "

Augrabies, Northern Cape

The Quiver Tree Guesthouse

"Ons het eintlik net vir die watervalle gekom, maar sommer die pienk padstal ook ontdek, asook die kokerbome van nader leer ken. Augrabies se mense is vriendelik en behulpsaam."

Page
Page 233 - Showing 6961 to 6990
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers