Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7939 reviews.
"Ek ry nie deur Colesberg nie, ek moet net oorslaap en al die restaurante probeer!"
"Die mense in die Noord-Kaap is die vriendelikste in ons land! Dit was 'n belewenis om die Kalahari so pragtig te sien na die goeie reen!"
"Sou graag wou sien dat die dorp gerestoureer sou word, dis eintlik baie mooi."
"Ons het eintlik net vir die watervalle gekom, maar sommer die pienk padstal ook ontdek, asook die kokerbome van nader leer ken. Augrabies se mense is vriendelik en behulpsaam."
"Veilge en mooi baie skoon dorpie. Sal verseker weer daar oornag op pad Kaapstad toe. "
"We liked Springbok from first sight. It is a real oasis in the desert with good infrastructure. It's a secure, friendly little town."
"Colesberg is 'n baie klein dorpie waar daar nie veel aangaan nie. Maar dis wel gerieflik vir oornag tussen Gauteng en die Kaap. "
"Die mooiste Kaapse dorpie met baie geskiedenis. Asook die mooiste geboue en baie vriendelike mense."
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
Dis Al! Akkommodasie"McDougallsbaai is 'n moet vir enige Suid Afrikaner en toeris wat ons land besoek - dit is 'n absolute juweel wat 'n persoon terugneem na hoe om te rus en skoonheid in sy suiwerste vorm te ervaar. Dit gaan moelik wees om weer so n vakansie gevoel op n ander bestemming te ondervind. Die mense is vriendelik en opreg en die diens waar ook al ons gegaan het was besonders. Mooi in sy mooiste vorm! "
"Colesberg is 'n goeie oornagpunt op pad na die Kaap. Hier is nie veel te doen nie, maar die ou huise en kerk is 'n juweel vir die oog."
"Ken nie die dorpie nie, maar is maar verwaarloos wat ons gesien het (algemene paaie, ens). "
"Die dorpie Calvinia is nie werklik 'n toeristebestemming nie alhoewel ons die museum baie interessant gevind het. Almal stel egter nie belang in geskiedenis nie."