Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7920 resensies.

Keimoes, Noord-Kaap

Kalahari Water Holiday Farm

"Pienk Padstal is 'n wenner."

Richmond, Noord-Kaap

Be Blessed Selfcatering

"Heerlike en gerieflike ontbyt by die garage - One Stop."

Keimoes, Noord-Kaap

Kalahari Water Holiday Farm

"Het net deurgery en nie tyd in die dorp spandeer nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Lekker eetplekke en mense is vriendelik en gasvry. "

Hadison Park, Noord-Kaap

The Cottage - Hadison Park

"Gerieflik naby aan die Groot Gat en redelik naby aan paaie wat na ander toeriste-besienswaardighede lei."

Hopetown, Noord-Kaap

Karee Guesthouse

"Strate kort aandag, maar dit is egte klein dorpie met atmosfeer."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Dit is, veral vir die toeriste vanaf die noorde van ons land, 'n halfpad oornagplek. "

Colesberg, Noord-Kaap

Crane Cottage

"Pragtige plattelandse dorpie."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"Baie interessante dorpie. Het die argitektuur geniet."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Valle Guesthouse

"Dit is perfek geleë as n oornagplek om Augrabies Nasionale Park te besoek. Ons kom weer!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Leeuwfontein Guest Farmhouse

"Interesting old town architecture from late 1800s."

Springbok, Noord-Kaap

Kleinplasie Guesthouse

"Sentraal geleë om dagtoere te onderneem na Nababeep, Port Nolloth, Kleinsee ens. Moeite werd om die dorp te verken en meer te leer oor die geskiedenis en ontstaan van die dorp en die mynboubedrywighede. "

Colesberg, Noord-Kaap

Annelines Guest House

"Great Karoo food at JC's. "

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Baie gasvry, ek sal enige tyd daar stop. Almal praat Afrikaans."

Augrabies, Noord-Kaap

Lake Grappa Guest Farm

"Beide die waterval en die park is oorweldigende ervarings! Sal graag weer wil gaan."

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Mens voel nie baie veilig in die dorpie nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Linda's Guest House

"It is the perfect half way location between Johannesburg and Cape Town."

Vanderkloof, Noord-Kaap

Rhino Manor

"Rustige en heerlike verby! Vir enige iemand wat wil wegbreek en ontspan van hul besige lewe."

Colesberg, Noord-Kaap

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Lekker halfweg stop tussen Gautengeleng en die mooie Kaap."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Die paaie in hierdie dorp is pragtig, lekker breed met geen slaggate soos ander klein dorpe nie."

Augrabies, Noord-Kaap

The Falls Guest House

"Laat genoeg tyd toe. Daar is baie om te doen en te kyk. Die restaurant by die vallei is uitstekend."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Dit was 'n heerlike verblyf asook om die skeepswrakke te kon sien en die lugtoring. Die Hondeklipbaaiers is baie vriendelike mense - sal beslis weer teruggaan!"

Britstown, Noord-Kaap

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Het een keer probleme met ons voertuig gehad en hulle was baie behulpsaam gewees om ons te help. Die Hotel is 'n goeie plek om ook te oornag, wat heerlike kos bedien."

Britstown, Noord-Kaap

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Meer reisigers kan gerus van Britstown 'n oornagplek maak - dit behoort die dorp as toeristebestemming te bevorder."

Upington, Noord-Kaap

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Het familie hier en kom kuier graag."

Colesberg, Noord-Kaap

Crane Cottage

"Mooi klein dorpie."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"Tipiese Karoo-dorp met sy eie eenvoud."

Kuruman, Noord-Kaap

Terebinte

"Dit het maar 'n tipiese Afrika dorp geword met papiere wat die wêreld vol lê in parkeerterreine."

Blad
Blad 250 - Wys 7471 tot 7500
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang