Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7900 reviews.
"Laat genoeg tyd toe. Daar is baie om te doen en te kyk. Die restaurant by die vallei is uitstekend."
"Dit was 'n heerlike verblyf asook om die skeepswrakke te kon sien en die lugtoring. Die Hondeklipbaaiers is baie vriendelike mense - sal beslis weer teruggaan!"
"Het een keer probleme met ons voertuig gehad en hulle was baie behulpsaam gewees om ons te help. Die Hotel is 'n goeie plek om ook te oornag, wat heerlike kos bedien."
"Meer reisigers kan gerus van Britstown 'n oornagplek maak - dit behoort die dorp as toeristebestemming te bevorder."
"Dit het maar 'n tipiese Afrika dorp geword met papiere wat die wêreld vol lê in parkeerterreine."
"Daar is genoeg besienswaardighede in Colesberg wat 'n besoek regverdig. Baie vriendelike en rustige dorp."
"Kan beslis by die Plattelander gaan eet. Kos is uit die boonste rakke en bekostigbaar."
"Ons kon langer daar bly aangesien daar baie is om te sien in die omgewing."
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
Dis Al! Akkommodasie"Baie moontlikhede vir uitbreiding en ons sal enige tyd weer teruggaan!"
"Waterfall, green, vineyards, fishing, hiking, 4x4, hunting, no one to bother you ... what more do you want?"
"Iets heeltemal anders as enige Sanpark in die land. Elkeen moet die andersheid kom beleef en ervaar asook die waterval, glo dit sal 'n wonderlike gesig wees as dit sterker vloei!"