Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7918 reviews.

Prieska, Northern Cape

Overnight @ Prieska

"Dit was die skoonste dorp wat ons op ons pad gesien het, baie vriendelike mense en diens by die vulstasie gekry."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Valle Guesthouse

"Baie skoon en netjiese dorp. Sal weer besoek."

Kuruman, Northern Cape

Kalahari Hide

"Kuruman was not our destination, but just a stop over."

Augrabies, Northern Cape

De Oude Stoor Gastehuis

"Toegang tot die wildsbesigting belemmer deur laagwaterbrug wat dalk onbegaanbaar kan raak."

Kamieskroon, Northern Cape

Gousblom Gastehuis

"Die blomme was min, sal nie in Kamieskroon oorbly buite blommeseisoen nie."

Upington, Northern Cape

Belihante Lodge

"Dit is altyd ons middeweg of rusplekkie op pad Noord-Kaap toe."

Fraserburg, Northern Cape

Loveable Karoo Huisie

"Besoek Fraserburg as jy uit die gewoel van die stad wil kom en jouself weer wil vind. Die mense is so vriendelik en so behulpsaam. Ons sal definitief weer gaan."

Calvinia, Northern Cape

Die Blou Nartjie

"Mal oor die Noord-Kaap-dorpie. Die area is baie spesiaal vir my."

Port Nolloth, Northern Cape

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Rustig, maar soos ander dorpe is daar baie bedelaars."

Northern Cape

Brandkop Guest Farm

"Wonderlike deel van Suid-Afrika om te besoek. So mooi en Brandkop gastehuis en omgewing het sulke mooi Namakwalandse blomme en die kokerboomwoud pragtig. Besoek werd!"

Colesberg, Northern Cape

Annelines Guest House

"Slegs oornag op roete tussen Gauteng en Kaap."

Colesberg, Northern Cape

Little Farms

"Not exactly a place I'd go for vacation. Fine for an overnight stop when travelling across the country."

Northern Cape

Leeuriet Gasteplaas

"Blomme dié jaar terleurstellend!"

Carnarvon, Northern Cape

Maritza Guest House

"Too many beggars near the restaurant. Very persistent and unpleasant."

Northern Cape

Leeuriet Gasteplaas

"Hierdie jaar was die reën laat en ons het amper nie blomme gesien nie, maar dit is steeds pragtig!"

Kamieskroon, Northern Cape

Kroon Lodge

"Vriendelike dorp, die omgewing was mooi veral dat die blomme siesoen was."

Carnarvon, Northern Cape

Maritza Guest House

"Baie sentraal vir blommekyk met baie geskiedenis."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Die paaie, soos in al ons stede, moet mens maar met versigtigheid ry."

Port Nolloth, Northern Cape

SeaSide Self-Catering

"Mooi en rustige bestemming en normaalweg geskik vir visvang en sekere watersport met die rotse wat die branders ver keer en 'n rustige Weskusbaai voorbring (in die koue Weskusstrome)."

Askham, Northern Cape

Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie

"Rustige en veilige dorp met 'n Trading Post en 'n winkel waar jy die mees belangrike dinge kan koop. Vulstasie by die Agrimark."

Carnarvon, Northern Cape

Die Meerkat

"Het net oorgeslaap. Kan dus nie regte opinie van die dorp gee nie. Vriendelike mense. Wat wel gepla het is die kinders wat so gebedel het terwyl ons probeer kos koop het."

Page
Page 57 - Showing 1681 to 1710
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers