Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7907 reviews.

Keimoes, Northern Cape

1150 on Bain

"Soos baie plattelandse dorpe gaan Keimoes erg agteruit en is nie juis 'n toerismebestemming nie, eerder 'n deurgang na 'n eindbestemming toe."

Douglas, Northern Cape

The Last Eve

"We were only here for a night on a road trip. Don't think there is too much to do in Douglas. However, we did have a romantic glass of wine down by the river confluence. "

Calvinia, Northern Cape

Kleinplasie Gastehuis

"Lyk na netjiese plattelandse dorp. Nie tyd gehad vir goeie verkenning. Goeie plek vir oornagverposing tydens lang reis."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Nie juis toeriste-aantreklik nie, maar wel 'n goeie oornagpunt."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Wens net ons het meer tyd gehad om die dorp te besigtig."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Oudeklip Gastehuis

"Pragtige, mens vriendelike dorpie!"

Calvinia, Northern Cape

Hantamland

"Bly 'n fantastiese wegbreekplek."

Kuruman, Northern Cape

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering

"Kuruman was nie 'n bestemming nie. Ons het net daar oorgeslaap. Heeltemal tevrede met Kuruman se ligging vir ons vir oorslaap."

Springbok, Northern Cape

Leopard Tree Guesthouse

"Pragtige wêreld - tonne foto's geneem."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Vori-Klip Accommodation

"Hondeklipbaai is really a very tranquil place to visit. Unfortunately there were not many flowers yet as they have not had much rain. I would definitely recommend visiting K9 Pottery and the little Open Air Art Gallery with Villian and Madz. We also enjoyed a lovely meal at Dop & Kreef."

Garies, Northern Cape

De Kleine Werf

"Hulle kan gerus iets doen aan die slaggate - mielies plant of iets waardevol of die goed toemaak - ons plattelandse dorpe gaan darem erg agteruit."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Ulla Irene

"Beautiful little town."

Northern Cape

Sonnevleg Self-catering

"Fantastiese blommekykrit gehad by Nieuwoudtville en omgewing."

Calvinia, Northern Cape

Die Hok Selfsorg

"'n Baie groter dorp as wat ons verwag het."

Calvinia, Northern Cape

Die Blou Nartjie

"Pragtige, oudmodiese dorp waar mens rustigheid ervaar en kan rus."

Kamieskroon, Northern Cape

Kroon Lodge

"Great hosts, very helpful, and great location for access to Namaqua park."

Williston, Northern Cape

Soek 'n Slapie Guesthouse

"Ons het net een nag oorgeslaap. Baie vriendelike mense. Veilige omgewing. Inwoners is baie behulpsaam."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"Hier is nie baie om te doen nie. Die restaurante is bietjie aan die duur kant en die spyskaart beperk. Heerlike plek as jy wil hengel of net kom ontspan en wegkom van die stad se gejaag."

Upington, Northern Cape

Just B Guest House

"Upington is 'n goeie halfweg-oorslaapplek."

Springbok, Northern Cape

Krymekaar Cottage

"Bly maar 'n dorpie met karakter."

Upington, Northern Cape

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Ek oornag net daar op pad Namakwaland of Kalahari toe. Stel nie daarin belang om in 'n groot dorp of stad vakansie te hou nie. Wil juis wegkom uit die stad."

Port Nolloth, Northern Cape

The Beach House and Cottage

"Mooi dorpie, rustige atmosfeer."

Springbok, Northern Cape

Springbok Inn

"Pragtige blomme. Dorp kort opknapping."

Britstown, Northern Cape

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Was net vinnig daardeur. Dorp is so skoon en netjies."

Carnarvon, Northern Cape

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"It's off the beaten track but really worth visiting the area!"

Page
Page 54 - Showing 1591 to 1620
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers