Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7918 reviews.

Hondeklipbaai, Northern Cape

The Dogstone Cottage

"Unieke plekkie naby die Namakwa Natuurreservaat en so gasvry!"

Kathu, Northern Cape

Eagles Rest Kathu

"Kathu is 'n baie bedrywige dorp."

Upington, Northern Cape

Tehillah Guesthouse

"Pragtige dorp met aangename mense. "

Colesberg, Northern Cape

Annelines Guest House

"The town is the usual small town scruffy. But it has a lot of pretty churches and history in the town. It's a great mid point stop to Cape Town."

Carnarvon, Northern Cape

Maritza Guest House

"Hartverskeurend verwaarloosde dorp. "

Victoria West, Northern Cape

Moonlight Manor

"Victoria-Wes se mense is altyd gasvry."

Kamieskroon, Northern Cape

Kroon Lodge

"'n Juweel. Baie interessante klein dorpie."

Kathu, Northern Cape

Stokkies Draai Gastehuis

"Baie rustige dorpie met vriendelike en behulpsame mense. Sal weer teruggaan."

Vosburg, Northern Cape

Elvee Accommodation

"Nie veel gesien nie. Goeie ligging op pad na blommekyk."

Keimoes, Northern Cape

Kokerboom Lodge

"Nee, alles was in orde."

Britstown, Northern Cape

Rosedale Guest Cottage

"Glad nie indrukwekkend nie."

Calvinia, Northern Cape

Calvinia Guesthouse

"Egte ou-dorpse atmosfeer."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Note: Britstown is a pass-through town. Not a travel destination."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Vori-Klip Accommodation

"Regte Weskus-dorpie. Heerlik vir 'n rustige wegbreek."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Ek kan Augrabies beslis aanbeveel!"

Springbok, Northern Cape

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Die stad is vuil en die paaie vol slaggate."

Kakamas, Northern Cape

Palmhof Chalets

"Heerlik gekuier. Pienk Padstal is 'n moet!"

Nieuwoudtville, Northern Cape

Uncle Tony’s Cabin

"Ons was 3 weke te vroeg vir die blomme! Sal beslis weer gaan. Mense is vriendelik en behulpsaam!"

Port Nolloth, Northern Cape

Dis Al! Akkommodasie

"Heerlik vis-en-chips geëet, maar Port Nolloth bly, maar 'n ver ent!"

Colesberg, Northern Cape

Hartklop Eer die Lewe

"Good, almost halfway stop to Cape Town."

Douglas, Northern Cape

Riviera @ Vaal

"Netjiese dorp en vriendelike mense."

Williston, Northern Cape

Oliveira Self-catering Apartment

"Daar is baie om te leer oor die Boereoorlog, die mense is vriendelik en dis 'n ideale stop op pad Namakwaland toe en ook direk op pad om die lenteblomme te besigtig."

Calvinia, Northern Cape

Handvol Gruis Gastehuis

"Blomme is 'n "bucket list" moet!"

Northern Cape

Border Hotel

"Interessante omgewing."

Page
Page 56 - Showing 1651 to 1680
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers