Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7949 reviews.
"Ons verstaan die redes waarom, maar die paaie het dringende aandag nodig."
"Gaan besoek gerus die museum op die dorp. Dis interessant om Richmond uit 'n geskiedkundige oogpunt ook te sien."
"Vriende het Xhariep aanbeveel Bo-oor Colesberg. Dalk nie die best reputasie nie, maar ek vind dit relatief aangenaam."
"Dis ’n Karoo-dorpie. Gaan om te ontspan en weg te kom van die gejaag en lawaai."
"Some lovely buildings and houses. I was pleasantly surprised. Quite clean as well. Well done Colesberg."
"Richmond is 'n lieflike Karoodorp en ook 'n boekedorp. Woon elke jaar die Boekbedonnerdfees by aan die einde van Oktober. Draai af van die N1 en jy word dalk heerlik verras."
"Calvinia is lekker sentraal geleë en kan lekker werk vir 'n basis om van te beweeg en die dorp het alles wat benodig word en moet nie by die biltongwinkel oorkant die hotel verby gaan nie ."
"Vosburg is 'n skoon en baie netjiese Karoodorp wat goed in stand gehou word."