Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7949 reviews.

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"My hartsplek. Ek sal weer en weer terugkeer. Die mooiste plek."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Die Baai se Bek

"Rustige kus dorpie waar jy jouself kan vind."

Upington, Northern Cape

Oranjerus River Resort

"Mooi skoon dorp goed geleë."

Kleinzee, Northern Cape

The Beach Cottage Kleinzee

"Ons verstaan die redes waarom, maar die paaie het dringende aandag nodig."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Can find anything you want. "

Richmond, Northern Cape

Ka Ma Lodge

"Gaan besoek gerus die museum op die dorp. Dis interessant om Richmond uit 'n geskiedkundige oogpunt ook te sien."

Victoria West, Northern Cape

De Oude Pastorie Gastehuis

"'n Definitiewe besienswaardigheid."

Colesberg, Northern Cape

Herb Garden Guest House

"Vriende het Xhariep aanbeveel Bo-oor Colesberg. Dalk nie die best reputasie nie, maar ek vind dit relatief aangenaam."

Loeriesfontein, Northern Cape

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis

"Vriendelike dorp en lekker plekke om te gaan besoek."

Prieska, Northern Cape

Overnight @ Prieska

"Sal weer daar gaan en langer bly en meer rondry in die area."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Dis ’n Karoo-dorpie. Gaan om te ontspan en weg te kom van die gejaag en lawaai."

Loxton, Northern Cape

OënaBo

"Die heerlikste Karoo-ervaring denkbaar!"

Richmond, Northern Cape

Anra Rusgenot

"Lekker Karoo-dorp met vriendelike mense."

Colesberg, Northern Cape

Horse and Mill Guesthouse

"Some lovely buildings and houses. I was pleasantly surprised. Quite clean as well. Well done Colesberg."

Victoria West, Northern Cape

Merino Junction

"One of the cleaner small towns with beautiful houses and guest houses."

Calvinia, Northern Cape

Die Lemoenhuis

"Dit is 'n regte plattelandse dorp en die mense is baie vriendelik."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Uitstekend om oor te slaap - halfpad vanaf Stilbaai na Gauteng of die Drakensberge."

Richmond, Northern Cape

Three Birds Country House

"Richmond is 'n lieflike Karoodorp en ook 'n boekedorp. Woon elke jaar die Boekbedonnerdfees by aan die einde van Oktober. Draai af van die N1 en jy word dalk heerlik verras."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Lekker plekkie. Het 4 jaar daar gebly. Veilig en rustig. Bespreek gerus."

Calvinia, Northern Cape

Klipwerf Gastehuis

"Calvinia is lekker sentraal geleë en kan lekker werk vir 'n basis om van te beweeg en die dorp het alles wat benodig word en moet nie by die biltongwinkel oorkant die hotel verby gaan nie ."

Vosburg, Northern Cape

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Vosburg is 'n skoon en baie netjiese Karoodorp wat goed in stand gehou word."

Carnarvon, Northern Cape

Zeekoegat Country House

"Baie lekker geëet by die Mega-restaurant. "

Loxton, Northern Cape

Karoonag

"Volgens ons was alles daar wat benodig word. "

Springbok, Northern Cape

13 Steps

"Beautiful place. "

Hopetown, Northern Cape

The Palms Guesthouse

"Volg die trant van alle plattelandse dorpe. Nie 'n vakansiebestemming nie."

Springbok, Northern Cape

Kleinplasie Guesthouse

"Kleinplasie die beste, baie tevrede."

Colesberg, Northern Cape

Spes Bona Guesthouse

"Wonderlike dorp wat vir ons goed geleë is tydens ons reise Kaap toe."

Page
Page 97 - Showing 2881 to 2910
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers