Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6131 resensies.
"It's gorgeous - the wind and chill in the air was a bit of a negative, but not really anything we can control I guess."
"Ons as gesin is mal oor Swellendam. Een van die mooiste dorpies in die Wes-Kaap. Ons neem maar net altyd soveel moontlik saam van die huis af om die winkels te vermy, dis verskriklik besig oor naweke."
"Kleinmond is 'n pragtige plattelandse dorp, het goeie eetplekke en die mense is baie vriendelik. Die strand en lagoon is fantasties mooi."
"Veilige kusdorpie met pragtige natuurskoon en oor as genoeg aktiwiteite om mens besig te hou."
"Op Sondae raas die mense bietjie wat kom braai by die braaiers langs die see. Hulle speel hulle musiek baie hard en rev hulle karre se enjins. Andersins is dit lekker rustig!"
"Skoon, rustig, voel veilig, baie om te sien - die Shark Cage Dive bote launch van hier af."
"Overberg is a great destination and offers plenty possibilities for outdoor activities such as hiking. The frequent and time consuming stops for roadworks that have no visible progress are a problem, we lost hours in this way. "
"Oh wow. Sruisbaai itself is a small, beautiful place outside Cape Town with lots of activities one can enjoy. One can visit the harbour, lighthouse and see where the Pacific and Indian ocean meet."
"See, mooi berge, ideaal vir die natuurliefhebber. Baie lekker vakansiebestemming, of om te woon."
"Hulle moet net wyn op 'n Sondag verkoop - ons het vergeet om saam te neem en dus maar 'n drankie of 2 iewers anders geniet."
"Dit is nostalgies, pragtig en iets wat elke persoon behoort te ervaar! Wow!"
"Die feit dat Arniston nie 'n supermark het nie, maak dit nog uniek en glad nie kommersieel nie. Hou dit so!"
"Daar is ongelukkig in die dorp self nie baie om te doen nie, maar 'n mens is nie ver van Gansbaai af nie waar daar meer aktiwiteite is."