Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6131 reviews.

Struisbaai, Overberg

Struisbaai Beach House

"Die dorpie is oulik en die mense. Jy kan Agulhas toe ry, dan hawe besoek. Man, dit was net tops!"

Pearly Beach, Overberg

Dirk Cottage

"Pearly Beach is a great place to relax and enjoy the safety of your surroundings."

Hermanus, Overberg

6 Stemmet Lodge

"Hermanus is 'n pragtige dorp met baie om te sien en te doen. Daar is uitstekende restaurante en wynplase om te besoek. Die asemrowende uitsigte oor die see maak dit regtig die moeite werd om Hermanus te besoek."

Voëlklip, Overberg

Lavender Manor Guest Lodge

"Die Cliff path was ongelooflik."

Pearly Beach, Overberg

Glipsie By Die See

"Pragtig, skoon en veilig."

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Always good to be in Gansbaai."

Overberg

Kleinrivier Gastehuis

"Ruim verskeidenheid besienswaardighede."

Bonnievale, Overberg

A Place in Thyme B&B

"Meer kan gedoen word om toerisme in die omgewing van Bonnievale te bevorder. Verskaf meer inligting oor besienswaardighede of nabygeleë ontspanningsplek/eetplekke in die vorm van kleurvolle pamflette."

Swellendam, Overberg

The Garden Cottage

"Baie mooi skoon dorpie. Sal weer graag wil kom draai, aangesien my tydjie net te kort was. Ek het baie tyd by Braeside Gastehuis spandeer om voor te berei vir troue - lieflike mooi plek. En dan daardie baie mooi wit NG kerk in die dorp - priceless! Baie oulike winkels ook."

Kleinmond, Overberg

'Die Rotse' Host House

"Oulike plek met gematigde klimaat. Net reg vir die binnelanders wat kus toe wil kom!"

Kleinmond, Overberg

Iza in Kleinmond

"Met ontvangs het ons onmiddellik tuis gevoel die area is baie veilig en huis is baie netjies ons sal enige tyd na dieselfde huistoe gaan. Julle is tops."

Suiderstrand, Overberg

Rus 'n Bietjie

"'n Moet op 'n besoek aan die Kaap. Besonder mooi. Uniek. "

De Kelders, Overberg

A103 Whale Cove

"We always return to De Kelders. A perfect small town to get away from the hustle and bustle of city life."

Onrus, Overberg

Kennedys Beach Villa

"Pragtige, rustige omgewing."

Caledon, Overberg

Oppistoepie

"Dis 'n mooi plek en baie gerieflik."

Caledon, Overberg

Athenian Villa

"Die casino omgewing baie mooi en veilig."

Kleinmond, Overberg

Lekkerus

"Baie lekker plek en stil met vriendelike mense."

Hemel-en-Aarde Valley, Overberg

High Season Farm Luxury Cottages & Venue

"Die natuurskoon is asemrowend! Alles is gerieflik geleë. Vir seker 'n plek om weer te besoek!"

Hermanus, Overberg

Hemel and Aarde Village Accommodation

"Lovely coastal towns (grown a lot) with a good selection of accommodation and restaurants. Lovely coastal strolls too. Busy at times and widely spread neighbouring villages of Sandbaai, Vermont etc. Lovely inland valley with wine farms and close to Cape Town."

Witsand, Overberg

Kite View 1

"Dit is 'n pragtige stil dorpie. Heerlike wegbreek van die stad se gewoel en geraas. Plekkie vir 'n luilekker vakansie."

Hermanus, Overberg

Misty Waves Boutique Hotel

"Ons is dol oor die lekker atmosfeer in Hermanus. Daar is so baie te doen in en om die wonderlike kusdorp."

Witsand, Overberg

Kuiergat

"A delightful little village. The beach and river were very clean. The people were all very friendly."

Witsand, Overberg

Barnacles

"Brilliant and friendly people."

Swellendam, Overberg

Blue Mountain Farm Lodge

"Mooiste kerk en dierbare mense."

Page
Page 155 - Showing 4621 to 4650
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers