Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6501 resensies.
"Vriendelike omgewing en sy mense. Sentraal geleë om omliggende gebiede, soos Agulhas en Arniston te besoek. "
"A must visit. Enjoyed the Saturday market. Value for money. Lots of restaurants to choose from. Stay more than one night. Friendly people."
"Agulhas is 'n pragtige see-dorpie dis baie skoon, met vriendelike mense!"
"Gaan sedert my kinderdae soontoe en het nog nooit vervelig geraak met Agulhas as basies my enigste plek waarheen ek naweke en vakansies gaan."
"Vir 'n groot persoon is die badkamer net baie knap - langwerpige badkamer, maar spasie tussen wasbak en deur is baie knap."
"Ek sal aanbeveel dat die huis diefwering onder kry aangesien daar ingebreek is gedurende ons kuiertjie by die huis. Verder was dit fantasties!"
"Was nog altyd een van ons gunsteling plekke. Rustige kusdorpie wat ongelooflik baie bied en die kuslyn is seker die grootste bonus."
"Die Overberg is my hart se punt. Dit is platteland met mooiste natuurskoon en vriendelikste mense. Elke seisoen in die Overberg het sy eie bekoring."
"Ons hou van hierdie ongeslypte eenvoudige juweel. Moenie vir te veel mense vertel van Suurbraak nie!"
"Onrus is beautiful. Having the coastal boardwalk is wonderful. The mountains are superb. Having the OK MiniMark is great because you don't have to go into Hermanus unless you absolutely have to."
"Pragtige deel van ons land. Kilometers wat jy ry en die hawer-, gars- en canola-lande sien . Sulke half ongerepte natuur."
"The lovely village of Arniston, Waenhuiskrans has lovely beaches and views, including a few wales just offshore."
"Ons was verras oor die groei en ontwikkeling wat plaasgevind het in Hermanus."