Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6267 reviews.

Kleinmond, Overberg

Kleinmond Panorama Holidays

"Parkering in Desember is bietjie van 'n probleem by die eenheid want daar was te veel karre en gelukkig het ons besluit om nie ons boot saam te vat nie want daar was glad nie plek om boot te parkeer nie."

De Kelders, Overberg

Amazing Grace B&B

"Baie mooi en rustige plek. Gansbaai is net 'n klipgooi verder as jy voel dat dit 'n bietjie te stil in De Kelders is. "

Pearly Beach, Overberg

Pearly Stay

"Sou graag langer wou bly."

Kleinmond, Overberg

Lekkerus

"Kleinmond is die mooiste seedorpie, rustig, baie sentraal en het alles wat jy kan nodig kry."

Pearly Beach, Overberg

Ons Strandhuisie N5

"Die omgewing en strand is van die mooistes wat SA bied waar jy baie veilig voel en die mense is baie vriendelik!"

Swellendam, Overberg

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation

"Lieflike plattelandse dorpie met oulike winkeltjies, heerlike koffiewinkels en restaurante. Sal enige tyd wil teruggaan."

Bredasdorp, Overberg

Ou Werf

"Naby genoeg aan die see dorpe om te verken, maar, ver genoeg om uit die vakansie malheid te wees."

Witsand, Overberg

Whale Watchers Inn

"Witsand is 'n pragtige plek."

Arniston, Overberg

16 on Main

"Arniston het my aangenaam verras. Sal verseker weer daar verby gaan. Die uitstappie na die grot was een van die hoogtepunte."

Pearly Beach, Overberg

Ons Strandhuisie N5

"Die oord is pragtig en baie gerieflik en veilig vir kinders."

Napier, Overberg

Pascal's of Napier

"Asembenemende omgewing."

Swellendam, Overberg

Die Skaapkraal

"Dorpie propvol geskiedenis en plaaslike mense hulpvaardig."

L'Agulhas, Overberg

12 on Golf

"Dusty road to southern most tip of our beautiful continent needs serious attention."

Struisbaai, Overberg

Fagans

"Dit bly die heerlikste plek om te wees. Soveel vriendelikheid en rustigheid!"

De Kelders, Overberg

Amazing Grace B&B

"Absoluut pragtig en die walvisse gee gereeld 'n vertoning in die baai. Voëlkykers sal dit ook baie geniet."

Bredasdorp, Overberg

Haus Barbara Guest House

"Nie 'n toeriste bestemming nie, maar gemaklike area vir 'n wegbreek."

Kleinbaai, Overberg

Great White Accommodation

"Kleinbaai is 'n wonderlike stil geleë plekkie teen die kus by die hawe. Mense is vriendelik en laat mens beslis welkom voel."

Stanford, Overberg

Hermanuspietersfontein Cottages

"Verrassende, koddige plekkie met klomp restaurant keuses!"

Greyton, Overberg

Three Willows

"Some overpriced restaurants. Abbey's Rose is nice!"

Bredasdorp, Overberg

Jack's Place

"Vrede wat alle verstand te bowe gaan."

Napier, Overberg

Pascal's of Napier

"Dis lekker sentraal as mens na Struisbaai en Waenhuiskrans wil gaan. Verkies Napier bo Bredasdorp selfs."

Struisbaai, Overberg

Mermaid Guest House

"Jy kan die hele Struisbaai en Agulhas verken oor 2 dae. As die weer sleg is, is daar nie veel om te doen nie."

Hermanus, Overberg

Die Blou Deur

"Iets vir almal om te doen, mooi strande, stap roetes, bergfiets roetes, goeie restaurante met interessante kunsgalerye en winkels. Hemel en Aarde vallei het 'n uitstekende wynroete. "

Pearly Beach, Overberg

Crest 70

"Oulike en stil dorp. Vat net genoeg vars goed van jou keuse saam sodat daar nie elke dag Gansbaai hoef gery te word nie. "

Caledon, Overberg

Oppistoepie

"Oulike plekkie."

Overberg

Fleckvieh Guestfarm

"Baie mooi area met heelwat plekke om te besoek."

Bredasdorp, Overberg

Palma Christi Guest House

"Baie verbaas oor die grootte van die dorpie, maar baie oulik. Die restaurant 'Flames Grill & Pub' het die beste seafood platter in die Wes-Kaap."

Betty's Bay, Overberg

Cyara

"Bettiesbaai en omgewing, 'n snoesige plekkie waar daar liefde en vrede in die lug hang en waar die seemeeue en die see en hul mense jou gasvry, vriendelik en hartlik ontvang."

Caledon, Overberg

Caledon Lê Plekkie

"Dit is 'n interessante plek, baie stil en rustig en iets besonders as dit jou eerste keer is dat jy die plek besoek."

Page
Page 178 - Showing 5311 to 5340
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers