Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6131 resensies.

Witsand, Overberg

Seehuisie

"Baie lekker bestemming. Dit is so veilig dat dit 'n lekker verrassing is. "

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Strandhuis

"Uitstekende area. Baie rustig en die mense is baie vriendelik."

Riviersonderend, Overberg

Die Ponthuis

"Dit is baie klein en ek sal aanbeveel dat jy alles saamneem wat jy kan benodig. Daar is nie regtig winkels waar jy kruideniersware kan koop nie. "

Struisbaai, Overberg

Bloublasie Struisbaai

"Baie naby Agulhas, wat verskeie toerisme-aantreklikhede bied."

Greyton, Overberg

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Wish we could've stayed longer to explore the whole of Greyton and surroundings."

Franskraal, Overberg

Ons Kraal Holidays

"I love Franskraal/Gansbaai. I always going back!"

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Ons het heerlik rondgeloop. Dorp was die Satedag lekker besig. "

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Strandhuis

"Very beautiful destination."

Franskraal, Overberg

Leegle

"A real gem of a coastal town, we will be back."

Franskraal, Overberg

Perriwinkle Self-catering Accommodation

"Franskraal is 'n baie rustige en netjiese bestemming, weg van die stede se gewoel. Die mense is baie vriendelik. Ongelukkig was die weer bietjie koud op die tyd wat ons daar aangekom het, maar daaroor het niemand beheer nie. "

Vermont, Overberg

Beach Cottage 2

"Vermont is far enough outside of Hermanus that you don’t feel like you’re in a town, and close enough to get to everything quickly. The beaches are more rocky with grey pathways to walk and benches to sit on. If you want a beach for youngsters, Onrusrivier is 5 minutes away. "

Onrus, Overberg

Strandloper Self Catering Units

"Onrus is pragtige dorpie as jy lus is vir rustig wees en uit besige stad wil kom. Die Wynroete ook 'n goeie idee om te besigtig. En Hermanuspietersfontein is lekker om te besoek en is op 'n Saterdag oop."

Hermanus, Overberg

Penguino Guesthouse

"Ongetwyfeld 'n wenner enige tyd van die jaar."

Swellendam, Overberg

30 Lichtenstein

"Swellendam is a beautiful and quiet town. Worth a visit."

Vermont, Overberg

Beach Cottage 1

"Ideaal vir iemand wat die natuur wil geniet. 'n Bietjie vêr van winkels af, maar dit is nie noodwendig negatief nie."

Swellendam, Overberg

Hermitage Huisies

"Historisch stadje, gastvrije en behulpzame bewoners."

Hermanus, Overberg

Windsor Hotel Hermanus

"Gesellige plek en pragtige kuslyn!"

Struisbaai, Overberg

Vidi's Place

"Baie skoon dorp, vriendelike mense en die natuurskoon is kos vir die siel."

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Country House

"Die ligging is ideal vir verkenning van omliggende plekkies terwyl dit tog ook bietjie rustigheid bied. "

Kleinmond, Overberg

Lekkerus

"Ek dink Kleinmond is 'n rustige dorpie waarvandaan mens lekker kan uitry. Die omgewing bied toegang tot lieflike aktiwiteite en agterpaaie soos gholfbane, wynplase en padstalle. Ek sal byvoorbeeld eerder op Kleinmond gaan oorbly as Hermanus en Kleinmond as 'n sentrale uitrypunt gebruik. Ons het lekker gebly, die Spar is uitstekend toegerus en hier is baie om te doen. Die hoofstraat was heel naweek lekker stil. Saans kon ek op die stoep sit en vir die see luister. Dit is lieflik! "

Onrus, Overberg

Strandloper Self Catering Units

"Pragtige, netjiese en stil area."

Napier, Overberg

Peace Valley Guesthouse

"Sou graag meer tyd daar wou spandeer."

Hermanus, Overberg

Brown Jug Accommodation

"Top! Heel gezellig plaatsje met goede voorzieningen en mooie boulevard en veel walvissen gezien."

Riviersonderend, Overberg

Die Ponthuis

"Prentjie mooi! Die mense is uiters vriendelik en maak jou dadelik deel van die Riviersonderend-familie voel! Sal beslis weer daar gaan draai!"

Witsand, Overberg

Barnacles

"Baie mooi en rustig, maar tog nie heeltemal toegerus met winkels en eetplekkies nie."

Hermanus, Overberg

Penguino Guesthouse

"Netjiese, skoon dorp. Vriendelike en behulpsame mense. "

Blad
Blad 179 - Wys 5341 tot 5370
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang