Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6323 reviews.
"Die mooiste, rustigste dorpie met baie vriendelike mense. Beslis 'n wenner vir enige iemand wat hier wil vakansie hou."
"Ons besoek was gefokus om familie te besoek, maar die area het van die mooiste turkooisseewaters. Hoofsaaklik visvang-georiënteerd dus is toerisme nog grootliks onontgin wat salig is. Winkels is beperk. Baie mooi klein dorpies ook in omgewing. Ons sal weer kom - heel moontlik vir visvang."
"Elgin Valley has wonderful wine farms, mountain biking, walking, bird life, and the famous Elgin Railway Market, an essential visit."
"Hierdie is 'n pragtige skoon dorp met heerlike kos op die eet- en drinkplekke se spyskaarte vir goeie pryse. Die boardwalks orals langs die kus, was heerlik om op te stap en sommer net op die bankies te sit en die see te geniet."
"Dis 'n goeie platform van waar jy die Overberg kan verken, veral die Hemel-en-Aarde vallei."