Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6306 resensies.

Pearly Beach, Overberg

Fisherman’s Cottage

"Pearly Beach definitely needs street lights, the place is so dark at night. Beautiful and exceptionally nice people in the surrounding area. Needs a mall closeby."

Struisbaai, Overberg

StruisVogel

"Lieflike klein dorpie, vriendelike mense, die hawegedeelte was populêr en die mense het dit baie geniet."

Pearly Beach, Overberg

Sea Jewel

"Pragtige bestemming."

Swellendam, Overberg

Bergview Guesthouse Swellendam

"Pragtige dorpie met baie te doen en baie restaurante. Republic Swellendam beveel ek gewis aan."

Struisbaai, Overberg

Two Oceans

"Ons love Struisbaai en alles om dit! 'n Stukkie hemel op aarde."

Gansbaai, Overberg

Ouma se C Huisie

"Ons het Gansbaai, De Kelders vir die eerste keer besoek en was baie beïndruk met die dorpie. Ons was in Gansbaai self ook. Die see slaan jou asem weg so mooi is dit. Ek sal beslis weer Gansbaai toe gaan."

Pearly Beach, Overberg

Sea Jewel

"Tranquil, quiet, relaxing atmosphere."

Hermanus, Overberg

Hermanus Guest Rooms

"Hermanus is 'n pragtige dorp en ideale vakansie bestemming met baie om te doen."

Malgas, Overberg

2 Pause Cottage

"You definitely need to bring a kayak or boat."

Arniston, Overberg

De Kock Flat Arniston

"Dit is net baie jammer om te verneem dat die bootvissermanne nie kan gaan visvang nie omdat hulle 'n permit moet bekom wat hulle nie kan bekostig nie. Mense moet kos hê om van te lewe en hulle munisipale dienste moet betaal word. Dit sit druk op die res van die gemeenskap. Mense is geneig tot diefstal wanneer hulle swaarkry en Arniston kan nie diefstal toelaat nie."

Hermanus, Overberg

It's Practical Holidays

"Hermanus is Mediterreens, en fastiese staproetes, restaurante en besienswaardighede."

Stanford, Overberg

Die Ruskamer Cottage @ In the End

"Lekker atmosfeer in die dorp. Maandeinde-mark baie geniet."

Struisbaai, Overberg

Tornyn 24

"Dt is 'n fantastiese toeristebestemming."

Struisbaai, Overberg

Seashell House Unit for 2

"Baie netjies en paaie goed. Hier die terugvoer is eintlik vir LAlgulas. Veilig kan stap na alles. Vuurtoring binne stap afstand vir ons gewees. Baie dankie."

Gansbaai, Overberg

Kleinzee Oceanfront Guesthouse

"Rustig, mooi en skoon dorp met minstens 2 uitstekende eetplekke. Baie gawe mense."

Hermanus, Overberg

Sandbaai Woonstel

"Hermanus baie mooi. Veral die mooi koffie-shops en winkeltjies."

Bredasdorp, Overberg

Haus Barbara Guest House

"I will be coming to Bredarsdorp more often, and I will stay there again."

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Stil, rustige wegbreekplekkie."

Struisbaai, Overberg

Huis van 2 Oseane

"Pragtige dorp. Vir seker weer op ons kuierlys."

Pearly Beach, Overberg

Glipsie By Die See

"'n Heerlike wegbreek. Veilig en 'n pragtige dorp. Definitief 'n dorp wat 'n mens kan oorweeg om te gaan aftree."

Swellendam, Overberg

Wildebraam Berry Estate

"Friendly people with great service wherever we went. Weather was great as well."

Swellendam, Overberg

Arumvale Country Retreat

"Pragtige plek, soveel groenigheid, mense is vriendelik, net pragtig."

Hermanus, Overberg

Seagull Apartment

"Baie mooi met wandelpaaie en baie restaurante en naby ander strandoorde."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"I will be back for more stays. "

Witsand, Overberg

Joune

"Witsand is 'n vakansiedorpie, klein maar lekker, nie baie om te doen vir tieners nie, daar kan Witsand regtig iets aan doen. Die weer is die grootste faktor, maar dis natuur. Natuur is onvoorspelbaar, maar dis nogsteeds 'n wonderlike plek om na te gaan. Ek stel ook voor dat die locals meer vriendeliker moet wees, veral in die winkels. Beter bakens/boeie op die rivier sit. Dis vir nuwe mense met bote om die sandbanke mis te ry, volg Knysna lagoon se voorbeeld met die boeie. Ek gee Witsand 8/10, lekker plek."

Bettysbaai, Overberg

Beachfront Rocky Pools

"Die wind kan nogals waai."

Blad
Blad 63 - Wys 1861 tot 1890
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang