Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6131 resensies.
"Hermanus is 'n heerlike toeristebesteming, waar jy kan ontsap terwyl jy die branders hoor."
"Dit is 'n rustige omgewing met baie privaatheid vir onvergeetlike kuiers. Sentraal geleë vir die wat wil uitwyk na kuierplekke en winkeltjies."
"Pragtige dorpie met die mooiste wit strande, blou see, hawe waar ons die groot pylsterte gesien het en die beste dienste gekry by restaurante en definitief die beste draairoomyse. "
"Pragtige omgewing wat definitief 'n kuier werd is. Gasvrye mense en Elim moet besoek word en ons ondersteuning kry!"
"Just love the Overberg with its rolling hills and wide-open farmlands and beautiful fresh country air. It is our favorite country destination when we need a break from living in Cape Town."
"Beautiful area with breathtaking mountains and a lot of tourist attractions and activities."
"Vir seker die plek as jy net rustig wil wees en wegbreek van die gewoel."
"Die dorp het al die groot winkels. Jy kan alles wat jy nodig het daar gaan kry."
"Fantastiese restaurante. Sementpaadjie teen die rotse vanaf Vermont is 'n moet!"