Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6061 resensies.

Hermanus, Overberg

Hemel and Aarde Village Accommodation

"Skoon mooi dorp met lekker eetplekkies. "

Struisbaai, Overberg

Azzaria's

"Pragtige dorpie met die mooiste wit strande, blou see, hawe waar ons die groot pylsterte gesien het en die beste dienste gekry by restaurante en definitief die beste draairoomyse. "

Hermanus, Overberg

The Seagull Hermanus House

"Baie skoon en netjiese dorp. Baie aktiwiteite om te doen."

Overberg

Strandveld Vineyards Cottages

"Pragtige omgewing wat definitief 'n kuier werd is. Gasvrye mense en Elim moet besoek word en ons ondersteuning kry!"

Witsand, Overberg

Anker @ 942 Duinepark

"Ek love die wegbreekplekkie waar jy see, son en kuiers kan geniet."

Swellendam, Overberg

The Garden Cottage

"Only went there for business. "

Overberg

Bertus se Huisie

"Just love the Overberg with its rolling hills and wide-open farmlands and beautiful fresh country air. It is our favorite country destination when we need a break from living in Cape Town."

Struisbaai, Overberg

12 on Golf

"Baie mooi omgewing."

Hermanus, Overberg

Beach Cottage 2

"Pragtige kusdorp met lekker restaurante. Mooi see-uitsig."

Bettysbaai, Overberg

Crassula

"Very quiet, wonderful beaches, great botanical garden."

Overberg

Glen Eden Farm Guest Cottages

"Beautiful area with breathtaking mountains and a lot of tourist attractions and activities."

Struisbaai, Overberg

Amia House

"Awesome plekkie."

Greyton, Overberg

Die Markhuisie

"A town that is easy to fall in love with and perfect for a relaxing breakaway."

Gansbaai, Overberg

Kleinzee Oceanfront Guesthouse

"Vir seker die plek as jy net rustig wil wees en wegbreek van die gewoel."

Gansbaai, Overberg

Kormorant Apartment

"Die dorp het al die groot winkels. Jy kan alles wat jy nodig het daar gaan kry."

Gansbaai, Overberg

Whale of a Time

"Gansbaai is 'n weggesteekte juweel."

Hermanus, Overberg

Dolphin Apartments

"Fantastiese restaurante. Sementpaadjie teen die rotse vanaf Vermont is 'n moet!"

Gansbaai, Overberg

La Luna Guest House

"Gansbaai is 'n oulike dorp en ons het dit geniet om daar te wees."

Hermanus, Overberg

Marine View

"Baie rustige, geskiedkundige en prentjie-mooi kusdorpie."

Swellendam, Overberg

Die Skaapkraal

"Verlief geraak op die dorpie."

Struisbaai, Overberg

Marine 115

"Bied alles wat jy in 'n rustige seevakansie soek."

Struisbaai, Overberg

Sjoe

"Dit is 'n pragtige plek."

Agulhas, Overberg

The Southern Beach House

"Baie interessante area met baie geskiedenis. Die enigste probleem is dat werkers/eienaars/bestuurders in restaurante en winkels nie baie vriendelik is nie, mense kom baie bot voor. Ons het eers gedink dit is net die een plek maar na die die derde winkel/restaurant met selfde ondervinding het ons besluit dat die mense in Agulhas besoekers in die dorpie as 'n oorlas beskou. 'n Glimlag kos niks en daardie besoekers is hulle eintlike inkomste ─ sonder toeriste sal hulle dalk nie 'n bestaan maak nie."

Hermanus, Overberg

Kockies

"Beste weer in die hele Wes-Kaap!"

Grabouw, Overberg

Villa Eike

"Not by itself for tourists although close to other attractions."

Blad
Blad 74 - Wys 2191 tot 2220
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang