Geverifieerde Resensie

Parys

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parys bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 938 resensies.

Parys

Roamers Rest

"Baie lekker kuierplek."

Parys

Pillow Place

"'n Baie interessante dorpie met heerlike restaurante en 'n plattelandse atmosfeer."

Parys

River Rock Lodge

"Ons was daar ná baie reën, dus was die rivier skoon en vol en alles pragtig groen."

Parys

The Dell

"Sal vir enige iemand aanbeveel vir 'n rustige wegbreeknaweek."

Parys

Roamers Rest

"Pragtig."

Parys

Parys Golf and Country Estate 2951

"Die middedorp met die klompie eetplekke en winkeltjies is oulik en verstaanbaar 'n goeie toeriste-attraksie. Net jammer om te sien dat Mimosa Park absoluut ten gronde gegaan het en dat gedeeltes van die dorpie baie armsalig lyk. Wat ook nie goed is nie is die klomp groot vragmotors wat deur die hoofstraat ry wat die rus verstoor. "

Parys

Devondale Guesthouse & Spa

"Kort meer van die bekende eetplekke."

Parys

Pluvio Guesthouse

"Lekker plattelandse atmosfeer met verskeidenheid van winkels en restaurante. Naby aan Johannesburg en Pretoria."

Parys

Otters' Haunt

"Baie mooi!"

Parys

Devondale Guesthouse & Spa

"I loved the quaint shops and antique stores. "

Parys

Rose Acres Guest House

"Strate was baie verwaarloos, met vuilgoed wat oral rondlê."

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Jammer ons het nie geweet dat Parys naweek bestemming is nie. Deur die week is alles toe."

Parys

Le Grand Chateau

"Kan nie terugvoer gee op verblyf aangesien ons nie daar gebly het nie."

Parys

Otters' Haunt

"Dit was my eerste keer in Parys en ek het die dorpie se winkels en restaurant baie geniet. Sal vir seker weer die dorpie besoek."

Parys

Rose Acres Guest House

"Sien sterre."

Parys

Le Franz

"Heerlike dorpie. Geniet die dorpie en sy mense altyd. Definitief die besoek werd."

Parys

Rambling Rapids

"Dis die perfekte dorp vir 'n langnaweek wegbreek. Dit bied inkopies, snuffel winkeltjies en natuurskoon."

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Dit is 'n besoek-maar-weer-bestemming."

Parys

Parys Golf and Country Estate 2951

"Baie rustige bestemming. Baie lekker."

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Parys is 'n heerlike dag of twee uitstappie. Oulike winkeltjies en restaurante."

Parys

Klein Parys ( Bree str)

"Oulike dorp, baie lief vir die plek."

Parys

Gegund Gasteverblyf

"Fantasties."

Parys

Riverbush Lodge

"They need to market themselves more to people, place is affordable, but with great experience."

Parys

Rose Acres Guest House

"Rustig en vriendelik."

Parys

Klein Parys ( Bree str)

"Pragtige dorpie - wonderlike winkeltjies en restourante"

Parys

Green Door Guest Cottage - Loop Street

"Die paaie het dringende aandag nodig."

Parys

FAK Udolpho Rivierplaas

"Parys is 'n oulike plekkie met so baie om te sien en alle winkels."

Parys

Die Suidwester Gastehuis

"Elke keer meer en meer verras oor wat die dorp aanbied. Lieflike gemeenskap."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang