Geverifieerde Resensie
Parys
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parys bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 938 resensies.
"Baie om te sien kuns gewys, maar paaie het baie slaggate. Ook baie vullis wat al langs die rivier rondlê."
"Yes, please keep the unspoiled old world aspect to this town Don't make it another Dullstroom or Pilgrims Rest. The people here are so accommodating and friendly. More importantly not greedy!"
"Ons wou graag die dorpie bietjie gaan verken voor ons verder reis, maar teen 08:30 was die meeste plekke nog toe."
"Altyd 'n plesier om Parys te besoek, maar die strate gaan alweer agteruit, te veel slaggate!"
"Nie geweet al die eetplekke is toe op 'n Maandag! Maar ek is baie in my skik oor die Spur in Parys! Was skoon en netjies met goeie diens! "
"Paaie in Parys is vol slaggate en besoekers moet so oplet daarna dat jy jou bestemming mis."
"Parys is natuurlik 'n baie spesiale dorp. Moet net nooit verwag om 'n aandete op 'n Maandagaand in Parys te kry nie."
"Parys is 'n pragtige dorp. Dit is reeds 'n toeriste bestemming. Ons pensionarisse moet net die ander bekostigbare eetplekkies uitsoek. Dankie vir 'n Wimpy breakfast. "
"Dit is so jammer dat die winkels wat toeriste in belangstel op 'n Maandag en Dinsdag toe is."
"Maak seker om in die hoofstraat deur Parys al die winkeltjies te gaan besoek. Probeer definitief Jimmy Jagger se kos, uitstekend. "
"The time was too short to see as much we know there is to see, but it's a delightful and interesting place to visit. As with all municipal towns, in the back streets there are a lot of cleaning up, but the main road is neat and attractive to visitors. What a variety of shops and places to eat!"
"'n Rustige area tot en met Woensdae. Oor naweke is dit baie besig, maar steeds aangenaam vir vermaak en kuier."
"The internet gives the town a wonderful arty vibe but it's actually a bit of a disappointment though."
"Daar is soveel om te doen en te besoek. Ons gaan definitief weer Parys besoek."