Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Parys

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parys bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1459 resensies.

Parys

Ko-rus-ma

"Parys se paaie is vol slaggate, soos maar enige ander klein dorpie. Die winkeltjies is awesome. Lekker plek om rond te loop en te shop. Lieflike restaurante om van te kies."

Parys

Green Door Guest Cottage - Loop Street

"Die paaie het dringende aandag nodig."

Parys

FAK Udolpho Rivierplaas

"Parys is 'n oulike plekkie met so baie om te sien en alle winkels."

Parys

Die Suidwester Gastehuis

"Elke keer meer en meer verras oor wat die dorp aanbied. Lieflike gemeenskap."

Parys

Umfula Resort on the Vaal River

"Parys is 'n oulike plekkie."

Parys

Le Franz

"Baie oulike stil dorpie wat my definitief weer sal sien! Vriendelike klompie mense! "

Parys

View on the Vaal

"Die drinkwater-situasie is onaanvaarbaar en die rivier ruik!"

Parys

Rose Acres Guest House

"Sal graag weer wil terug gaan. Daar is soveel winkeltjies en restaurante wat ek nog wil besoek. Dis 'n juweel van die Vrystaat!"

Parys

The Danes on Vaal

"Oulike toeristedorpie. Redelik skoon, maar daar word maar bottels en plastiek langs die rivier gelaat, wat jammer is."

Parys

The Purple Pillow Gastehuis

"Kos was tops. Oulike winkels. Vriendelike mense."

Parys

3000 Kingfisher Parys Golf and Country Estate

"Great place, friendly people. Lots to do! Great for a short left."

Parys

View on the Vaal

"Parys is 'n juweel uit die Vrystaat."

Parys

Umfula Resort on the Vaal River

"Need to plan excursions, lovely town close to the city and Vaal River makes all the difference."

Parys

Devondale Guesthouse & Spa

"Parys is 'n fantastiese plek net goeie kos, pragtige winkels en die vriendelikste inwoners. "

Parys

Blue @ Vaal

"Dis 'n heerlike klein plekkie met baie vriendelike mense en goeie restaurante."

Parys

Rose Acres Guest House

"Lekker en ontspannend om deur al die winkels te stap, groot verskeidenheid eetplekke om van te kies."

Parys

398 Vaal de Grace Golf Estate

"Oulike dorpie vol indrukwekkende winkeltjies."

Parys

Klein Parys

"Altyd 'n groot heerlikheid om rond te loop in Parys. Geniet die restaurante en winkels."

Parys

Riverbush Lodge

"Dorpie raak vervalle en restaurante se diens is swak en kos is baie duur. "

Parys

The Danes on Vaal

"Everything is so peaceful and they have the cutest little shops with the most gorgeous scenery. "

Parys

River Cottages

"The food at restaurants is very substandard and pricey for what you get. "

Parys

Aqua View Riverside Guesthouse

"Die winkeltjies is 'n moet sien en die hele plek is net iets om te beleef. Sal dit 'n bestemming hou vir wanner mens sielsrus nodig het en net 'n wegbreek kort!"

Parys

Petit Paris Selfsorg

"Heerlike vakansiedorp."

Parys

103 Vaal de Grace

"Pragtige plek met baie winkels en baie mooi goed."

Parys

Juani 26

"Baie dinge vir besoekers om te doen. Van die aktiwiteite kort meer bekendstelling - Jan Fourie se koepel, asook die Cheetah-sentrum."

Parys

Otters' Haunt

"Dalk nie Parys oorsee nie, maar vir ons Vrystaters het dit gevoel of ons was. Wonderlikste plek."

Parys

Juani 26

"Pragtig."

Parys

The Purple Pillow Gastehuis

"Baie interessante plekkies te sien en natuurlik die antieke goedere winkels en nog andere en ja wonderlike eet plekke soos Cherry on Top en beslis Plum Tree hoogs aanbeveelbaar. "

Blad
Blad 24 - Wys 691 tot 720
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem