Geverifieerde Resensie

Potchefstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Potchefstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 589 resensies.

Van der Hoff Park, Potchefstroom

Sunset Manor Guest House

"Stil en maklik bereikbaar van die hoofweg af."

Oude Dorp, Potchefstroom

Bietjie Bosveld Lodge

"Oude Dorp is pragtig - ons eerste besoek. Soek nou al vir jare iets naby Potch omdat ons kinders daar studeer. Ons wil nie regtig in 'n gastehuis bly nie, maar het nie geweet waar en hoe veilig iets buite die dorp was nie. Hierdie is definitief 'n goeie wegbreek vir studente en hulle ouers wat net weer bietjie saam wil kuier. Uitstekend!"

Potchefstroom

Kleinplaas Guest Farm

"Mal oor Potchefstroom! Hemel op aarde."

Oude Dorp, Potchefstroom

Thorntree Lodge

"Baie oulik, lekker, mooi en rustig."

Van der Hoff Park, Potchefstroom

Sunset Manor Guest House

"Naby en ver genoeg van die Mall en ander besighede."

Oude Dorp, Potchefstroom

Thorntree Lodge

"Baie goed geleë as jy besigheid in Potch het of as jy laat middag van Gauteng Kaap toe ry oor Kimberley om dan hier oor te slaap."

Potchefstroom

Schoemanshof

"We enjoyed watching the 2015 World Cup rugby semi-final at Mikes kitchen in Potch."

Oude Dorp, Potchefstroom

Oudrift Riverside Lodge

"Anderland is 'n besonderse trou venue! Enige bruidspaar se droom! "

Potchefstroom

The River Cottage

"Hulle loadshedding hou lank aan. Vodacom selfoondekking was baie swak."

Potchefstroom

El Sjaddai

"Studentedorp by uitstek."

Potchefstroom

El Sjaddai

"Nie sleg nie."

Van der Hoff Park, Potchefstroom

Anne's Place

"Lekker stil omgewing, sonder lawaai."

Blad
Blad 20 - Wys 571 tot 589
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang