Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 1220 reviews.
"Die Wilgers is 'n uitstekende keuse wat baie naby die hospitaal is. Naby die winkels, as jy iets moet koop. Lekker! "
"Sal meer aanbeveel vir sake reise; baie naby aan die stasie, het dit gebruik om te oornag vir vroeë bus."
"Baie netjiese area, alle geriewe en winkels in nabye area. Kan met alle gemoedsrus aanbeveel."
"Die woongebied is fantasties en veilig. Dit is naby die nodige plekke soos the Grove Mall. "
"Mountain View has an interesting culture to it and the weather also compliments it. "
"Uiters geskik vir toegang tot die snelweg stelsel en alle stadsgeriewe, tog pragtig groen en stil."
"Ek dink dit is fantasties, want jy voel baie veiliger en hulle was net so vriendelik en behulpsaam."
"Pretoria-Oos is volgens my nie regtig 'n groot toeriste bestemming nie maar is baie maklik binne bereik met baie goeie paaie. Ek verkies om die deel as basis te gebruik om ander plekke te besoek."